BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 97

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefde is opbouende krag - Liefdeloosheid is verwoestende krag 3910 Die sterkste dryfkrag op aarde moet die liefde wees. As die gierigheid, wat voortkom uit eieliefde, egter groter is as die liefde, dan sal die mens die doel van sy aardse lewe nie bereik nie en sy beliggaming op aarde sal vir hom geen geestelike resultaat oplewer nie. En daarom kan die liefde nie ernstig genoeg aan die mens verkondig word nie, wat die enigste doel in sy aardse lewe moet wees. Want die bestaan as mens is maar 'n kort fase in die positiewe ontwikkeling van die gees, wat egter ook die eindelose lang tyd van die ontwikkeling vooraf in die niet kan doen, indien die mens in vryheid van wil die goddelike wet van liefde tot basiese beginsel van sy aardse lewe sal maak. Die gebod van die liefde moet steeds weer as goddelike gebod aan die mense voorgehou word, sodat hulle dit in ag sal neem en daarvolgens sal lewe. En as dit dus verontagsaam of geringgeskat word, handel die mens in stryd met die goddelike ordening en sal dit steeds 'n duidelik herkenbare uitwerking hê. Alles tree buite die harmonie van die ordening, tot leedwese van die mens self, wat sonder liefde voortlewe. Want selfs 'n skynbare orde van uiterlike lewensomstandighede sal slegs deur vergrote liefdeloosheid in stand gehou word, wat steeds skade sal aanrig vir die medemens, aan homself of aan dit wat hy besit. Al die denke, woorde en handeling, waarin geen liefde is, sal nadelige gevolge hê vir die siel en liggaam van diegene wat sonder liefde voortleef. Maar dit sal terselfdertyd, as dit teen die naaste gerig is, ook aan hulle skade berokken, en sal dus liefdedodend, maar nie liefdewekkend wees nie. Want elke daad van liefdeloosheid is 'n dryfkrag wat 'n verwoestende uitwerking het, in teenstelling tot die Liefde wat in Haarself 'n Krag is wat opbou en behou. Want Sy is goddelik en al die goddelike is lewegewende Krag. Dus is die liefdeloosheid, as heeltemal die teenoorgestelde, 'n krag wat na die dood lei. Daarom moet die onwetende wese, die mens aan die begin van sy weg oor die aarde, in kennis gestel word van die seën van die liefde, sowel as van die verderf brengende liefdeloosheid. Hy moet voorgelig word en die liefde moet aan hom voorgestel word as die waardevolste ding om op aarde na te streef. En as hy teen die gebod van die liefde sondig, moet hy self die uitwerking van die liefdeloosheid ervaar. Daarom sal God nooit en te nimmer verhinderend ingryp wanneer die mense heeltemal sonder enige liefde, handelinge volbring wat teen elke Goddelike ordening sondig, want die liefde moet vrywillig beoefen word en dus kan die wil van die mens nie ingekort word nie, sodat hy aan die uitwerkings van sy liefdelose handeling, praat en denke kan leer om in te sien hoe ver hy homself van die ewige ordening verwyder het en vanself sy weg terug soek, sodat hy in vrye wil kan verander tot liefde. En daarom word die verwoestende uitwerking ook nie deur God afgewater nie en kan daar vandaar net 'n toestand van die grootste nood en liggaamlik kwelling op aarde wees wanneer die liefde onder die mense verdwyn het, soos wat die werksaamheid in liefde egter ook die grootste leed kan lenig en die mense die korrekte weg wys om ook geordende lewensomstandighede tot stand te bring, as hulle maar bereid sal wees om in liefde werksaam te wees. Want onbaatsugtige werksaamheid in liefde bring wonderwerke tot stand. En waar die liefdeloosheid in groot mate vernietiging veroorsaak het, daar kan die werksaamheid in liefde volle vergoeding verskaf en die mense wat vir hulle die ewige wet van liefde tot grondbeginsel gemaak het en soos wat dit God se Wil is, sal hulle in hierdie ordening lewe. Maar slegs die liefde herstel hierdie ordening, want Sy alleen is die krag wat skep, wat lewend maak en behou. Sy alleen is die krag wat gelukkig maak en die mense na hul einddoel voer. Sy alleen lewer die resultaat op terwille waarvan die mens op aarde leef. Die mens ontwikkel positief, hy sal naderkom aan God, Wie die ewige Liefde is, en sy siel sal haar verenig met Hom deur die Liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205