BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 6

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike skeppings - Geluksaligheid - "Wat geen menslike oog ooit gesien het" 3670 Alles wat sigbaar is, getuig van My Mag en Krag en Liefde, maar ook onsigbare skeppings het uit die Krag van My Liefde ontstaan en dit is wat julle gelukkig sal maak in die geestelike ryk, egter eers wanneer julle die toestand van vryheid bereik het, wat geestelike aanskouing toelaat. Dan sal jy wel met bewondering na die wonderwerke van My Liefde kyk, hulle sal jou in vervoering bring, maar hulle sal tog vir jou verstaanbaar wees, want dan herken jy My as Krag en Liefde. Dan is jy al self daarvan deurdring, sodat jy in staat sal wees om te verstaan, dat hulle die diepste grond van elke skepping is, en dan sal jy Hom wat Sy Wil handelend laat optree, om voortdurend werksaam te wees in liefde, net loof en prys. Die mense op aarde kan nie die geestelike skeppings vir hulleself voorstel nie, dit is die toonbeeld van harmonie, volmaaktheid, skoonheid en veelsydigheid. Dit is uitermate wonderskone maaksels, wat deur voortdurende afwisseling steeds pragtiger is om na te kyk, wat nooit die oë van die toeskouer vermoei of oorversadig nie, maar steeds die diepste gevoel van geluk en dankbaarheid teenoor My, die Skepper van hemel en aarde, uitlok. Die aardse skeppings kom vir die mens lieflik voor en laat sy hart vinniger klop, in die besef dat hy teenoor die Skepper van ewigheid staan, wat ten volle Almag en Liefde is. Die mooiste skeppings van die aarde is egter slegs 'n swak beeld van die geestelike skeppings en hulle kan nie hiermee vergelyk word nie, omdat My Liefde op aarde nie so duidelik herkenbaar is nie, omdat die mense self nog nie tot liefde omvorm het nie. Ek kan die volheid van My Liefde skenk aan siele wat liefde geword het. My kreatiewe liefde kan in hulle openbaar word en Ek kan hulle laat sien en gee wat Ek hulle beloof het: "Wat geen menslike oog ooit gesien het en geen menslike oor ooit gehoor het, het Ek voorberei vir diegene wat My liefhet", en die skeppings sal steeds mooier word, hoe dieper die wese in staat sal wees om lief te hê. Die diepe liefde gee hulle insae in My bestuur en werkinge in die geestelike ryk, hulle staan dan nie meer onvolmaak teenoor My nie, maar hulle het geword wat Ek is, naamlik Liefde. Hulle sal self vol mag en krag wees, om self in hoogste volmaaktheid te kan skep en vorm volgens My Wil, deur My Krag. Mense op aarde kan geen vergelyking gegee word van hul aktiwiteite in die geestelike ryk nie, omdat daar heeltemal ander wette heers en die gees se werksaamheid nie ooreenstem met materiële arbeid, met enige taak op aarde nie. Dit is ’n geluksalige arbeid, 'n werksaamheid wat die hoogste geluk beteken vir die wese wat liefde geword het, wat kan dink, voel en wil, wat in staat is om te sien en te hoor, wat as aparte wese gewaar word en tog, in verbinding met ander wesens, uitermate gelukkig is, omdat die krag en liefde daardeur vermeerder en sy vermoë om werksaam besig te wees, so vergroot. Dit is 'n toestand van die geluksaligste harmonie waarin die inwoners van die geestelike wêrelde hulleself bevind, 'n toestand waartoe voortdurend gepoog word, sodra die siel tot insig gekom het op aarde of in die geestelike ryk. Ek Wil graag alle wesens na hierdie toestand oorplaas, omdat Ek hulle liefhet en hulle die heerlikhede van My Ryk wil laat aanskou, want die aktiwiteit van My Liefde geld onafgebroke vir die geluk van My skepsels. My Liefde is oneindig, en wil gee en gelukkig maak, en daarom wil Ek My skepsels waardig maak om in geestelike skeppings te mag vertoef. Hulle moet dit egter self wil, hulle moet uit vrye wil tot liefde omvorm, om tot in alle ewigheid in die geestelike ryk onuitspreeklik gelukkig gemaak te kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205