BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 16

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Oortreding van die ewige wet - Verleidings 3696 Wanneer julle ‘n baie ernstige poging sal aanwend om volgens My Wil, wat aan julle bekendgemaak is, te lewe, sal julle altyd ‘n geestelike kwelling ervaar wanneer julle verkeerd gedoen het, wanneer julle teen My gebod van liefde oortree het. Dit sal julle onmiskenbare teken wees dat julle na My ewige orde moet terugkeer om weer innerlike vrede te vind. My orde bestaan slegs uit dade van liefde en alle liefdeloosheid is strydig daarmee. ‘n Liefdevolle hart wat dus My gebooie vervul, is nie rusteloos of beskroomd nie, omdat sy vrede in My vind en nie uit die ewige orde kan gaan nie, d.w.s. sy kan nie liefdeloos handel nie. Maar dit sal nie sonder verleiding wees nie, aangesien My teenstander altyd poog om wanorde te bring waar orde heers, om wanorde in ‘n vreedsame hart te bring en dit te beroof van haar krag, deur haar wil en denke te beïnvloed. Hierdie verleidings moet hardnekkig teëgestaan word, die verleier mag nie seëvier nie, maar die mens moet seëvier, deur nie toe te laat om gedryf te word na liefdelose dade, woorde en gedagtes nie. Dit is ‘n moeilike stryd met die verleier, maar word maklik gewen met My hulp. Die krag van liefde moet altyd sterker wees, die standvastigheid van die siel moet altyd na vore kom waar die liggaamlike swakheid duidelik is. Met ‘n ernstige roepe na My, moet die mens homself aan My oorhandig, sodat Ek sy saak kan verteenwoordig en hy verlos word van alle verantwoordelikheid. Die mens moet My nie vergeet nie, hy moet My onthou wanneer hy in geestelike en wêreldse nood kom, sodat Ek kan sorg neem vir alles wat Hom ontmoedig, wat met Hom gebeur, en dat dit daarom nooit nodig sal wees om aan die verleier oor te gee nie. Julle, My dienare op aarde, sal dikwels getoets word en moet vas staan indien julle wil vorder. Julle sal hindernisse moet oorkom, en baie krag nodig hê; maar, My Krag is ook tot julle beskikking indien julle wil, maar moet My net nie vergeet nie. Moet nie toelaat dat die verleier My wegstoot nie, want julle wil is die beslissende faktor wat van julle besit neem. Moet hom nie die voorreg gee nie, maar staan altyd langs My en hy sal van julle wegvlug, omdat hy My teenwoordigheid nie kan verdra nie. Maar wanneer julle swak word, sal hy mag oor julle hê en sal nie rus totdat julle ‘n oortreding teen die ewige orde begaan het nie, totdat julle geval het en weer krag nodig sal hê om op te staan. Ek is nie kwaad vir julle nie, maar waarsku julle, omdat julle baie krag sal verloor om terug te keer na die vorige orde, waar julle dit kon gebruik het om te groei, indien julle nie geval het nie. Bly daarom sterk in die gees, moet nie toelaat dat die teenstander mag oor julle kry nie, hou altyd aan My vas en Ek sal julle deur alle verleidings lei, sonder skade aan julle siele, want as julle saam met My veg, sal julle elke geveg wen. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205