BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 385

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Duiwels in die eindtyd en ongeloof - Geloofstryd - Die koms van die Heer 4825 Skrikwekkend sal die ongeloof wees in die laaste tyd voor die einde, waarin die mens slegs nog aardse gewin sal najaag en nimmer aan 'n God sal dink nie. Die mense sal mekaar oor en weer bedrieg en poog om te mislei, hulle sal terwille van die materiële, alle slegte instinkte ontwikkel en geen gewetensaak daarvan maak om aan hul naaste skade te berokken, indien hulle maar net self voordeel daarvan kan hê nie. Hulle sal probeer om hul besittings te vermeerder, ja, al hulle denke sal daarop gerig wees. Maar hulle sal God vergeet en sal nie aan Hom glo nie en sal Hom daarom ook nie vrees nie; hulle sal nie eens glo aan 'n komende verantwoording en straf vir hul sondes nie en sal daarom sondig sonder bedenking of vrees vir `n Regter. Aards sal dit goed met hulle gesteld wees, omdat hulle ondersteun sal word deur God se teenstander, wat hulle tot steeds groter begeerte na die materiële sal aanspoor. Waar die geloof aan God dus ontbreek, het Satan groot mag; daarom is hierdie ongeloof baie gevaarlik vir die mense, want hulle sal hulle ondergang tegemoetgaan. En waar die geloof ontbreek, is daar ook geen liefde nie, want slegs sy kan die geloof lewend maak. Waar die liefde ontbreek, is die mense geestelik blind, hulle weet niks en wat hulle glo hulle weet is verkeerd. ’n Diepe duisternis is oor die mensdom uitgesprei, daarom gaan die aarde haar einde tegemoet. Aards gesien is daar geen nood nie, want die mense lewe in welstand, op die weiniges na wat nog 'n vaste geloof het en wie deur die wêreld vyandig bejeën word. Hul sal weliswaar vir 'n kort tyd 'n harde lot beskore wees, maar hulle sal aan die welstand van medemense wat sonder geloof is, die onmiskenbare teken van die einde herken - omdat dit vooruit aan hulle gesê was, sodat hulle kan standhou in hierdie nood, wat die gevolg sal wees van hul geloof . Wanneer die tyd aangebreek het waarin die Satan heers, sal ook die einde nie meer ver weg wees nie. Want daar is ook aangekondig dat die wêreld aan die einde vol duiwels sal wees. En die mense wat geen geloof het nie, sal hulle as duiwels gedra en daarom 'n bittere stryd met die gelowiges verklaar. Maar dan sal die koms van die Heer ook nie meer ver wees nie. Dan kan elke dag die einde bring, omdat die Heer sal kom wanneer die nood so groot sal wees dat die gelowiges dink dat hulle gefaal het, wanneer satan sal dink dat hy sy spel gewen het, wanneer die ongeloof so sterk toegeneem het dat die gelowiges vir hulle lewens moet vrees. Dan egter sal die Redder van Bo verskyn; Hy sal kom in die wolke om Syne tuis te bring na die ryk van vrede en sal dan op aarde 'n laaste oordeel hou. Dan het die einde gekom waarin satan geboei sal word, en saam met hom almal wat aan hom onderdanig was. En dan sal daar 'n nuwe aarde ontstaan wat maar net deur diep gelowige mense bewoon sal word wat aan God getrou gebly het in die laaste geloofstryd en wie nou hulle loon sal ontvang, naamlik 'n lewe in die paradys op die nuwe aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205