BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 576

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Helpende hand van Jesus Christus - verlossing uit die Diepte 5277 Op aarde sowel as in die hiernamaals word die reddende hand van die Heiland uitgesteek na die siele wat in die diepte bly, om hulle wat na Sy hand uitreik, uit die diepte omhoog te help. Die liefde en barmhartigheid van God is onophoudelike besig om hulp te bied om hulle te bevry, maar die siele moet egter self gehelp wil word, want anders bly elke genadegawe van God sonder uitwerking. Hierdie wil kan egter slegs deur ’n noodtoestand beweeg word om hulp te vra. In die ryk hierna is elke onvolmaakte siel in smart en ellende gedompel, terwyl op aarde, die siel gepoog het om haarself te bedwelm deur wêreldse vreugde en waardeur dit vir haar moeilik was om God om hulp te vra. Maar die geestelike nood is baie groot en het in die hiernamaals ‘n waarneembare uitwerking. Op die aarde sou die siel wel maklik opwaarts kan gaan, omdat die mens sy lewenskrag vir God-welgevallige dade kon gebruik, terwyl die siel in die hiernamaals kragteloos is en van die hulp van ligwesens of mense afhanklik is. Op die aarde ontbreek die wil tot goeie dade egter baie meer. By die siel in die hiernamaals is die wil swak, solank as wat dit haar aan krag ontbreek, maar sal steeds toeneem wanneer sy eenmaal die krag gegee word. Die kwellinge in die hiernamaals kan ‘n verandering van wil teweegbring en dan sal die weg opwaarts verseker wees. Sonder ‘n verandering van wil is daar egter ook op aarde geen geestelike vooruitgang moontlik nie. En omdat die wêreld steeds bedwelmend op die mens inwerk, moet hy soms in ‘n noodtoestand gebring word wat ‘n wilsverandering teweeg moet bring. Maar dan sal ook die helpende hand van Jesus Christus, die goddelike Liefde, steeds bereid wees om hom uit die diepte omhoog te trek en is daar vir alle siele die hoop op verlossing. Maar die tydstip bepaal die siel self, deur haar wil wat onvoorwaardelik na Bo gerig moet wees. Eenmaal sal ook die sterkste verset gebreek word, maar nie deur dwang nie, eerder bring die goddelike Liefde dit teweeg, wat Haarself steeds weer tot die wese wend, totdat sy die Liefde besef en beantwoord, totdat die wil in die siel so sterk sal word, dat sy haarself aan God skenk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205