BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 490

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se vreugde oor die liefde van Sy kinders 5064 Ek beleef waarlik vreugde aan die liefde van My kinders op aarde vir My en Ek is altyd bereid om hierdie liefde vir My te laat ontbrand, omdat dit ook vir My kinders groter geluksaligheid sal beteken, wanneer hulle hulleself altyd meer met My verbind en die bewys van My wederliefde ontvang, naamlik dat hulle My hoor, dat hulle My stem in hulself kan verneem as die kosbaarste geskenk. Slegs die liefde maak gelukkig en daarom moet sy ook in julle ontsteek word. Daar moet 'n vuur in julle opvlam wat lig versprei. Julle harte moet verlang na die vereniging met My, want dit is liefde, dat julle vurig sal verlang na aaneensluiting met My. Elke mensekind wat My erken as Skepper en Vader van ewigheid, wil ook met My verenig wees en daardeur die krag in homself verhoog. Hy verlang onbewustelik terug na die toestand waarin hy homself bevind het in die allereerste begin, toe hy nog in totale liefde vir My, by My was as teken van sy volmaaktheid. Hierdie toestand het hy vrywillig verlaat. Hy het sy liefde vir My opgesê. Hy het homself van My afgewend en het ongelukkig geword, aangesien slegs die liefde werklik gelukkig kan maak. Maar Ek wil jou graag weer die suiwerste geluk gee. Ek wil graag dat jy die geluksalighede van My Liefde proe, wat egter ook jou wederliefde verlang om doeltreffend te kan wees. Ek wil graag jou hart opwen, sodat sy vir My kan klop. Ek wil graag besit neem van jou gees; Ek sal graag wil hê dat elke gedagte van jou net aan My sal wees, dat jy My tegemoet sal snel en jou hart vir sal aanbied. Ek sal jou graag heeltemal wil besit tot in alle ewigheid. Daarom wil Ek dat jy jou liefde vir My sal laat opvlam, dat jy al jou gedagtes op My sal rig, dat Ek vir jou die mees begerenswaardige sal wees, dat jy My in alle erns sal soek en wanneer jy My gevind het, nooit sal laat los nie. Ek wil dat hart en gemoed by My aandring sodat Ek Self My Liefde in jou kan laat instroom, om jou tot een geluksalige wese te omvorm. En daarom probeer Ek onophoudelik om jou liefde te wen en Ek verheug My oor elke kind wat homself deur My omhoog laat trek na My hart. En My Vaderliefde sal nooit meer van jou weggaan wat jou eenmaal vrywillig aan My oorgegee het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205