BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Stryd van die lig teen die duisternis aan die einde 3690 Verstaan en let op die inligting wat deur My Gees aan julle gegee word: Julle nader 'n tydperk wat beide My wil en krag sal openbaar, My werk op aarde, sowel as My teenstander se invloed, vir die stryd tussen My en hom, die stryd tussen lig en duisternis, sal sy klimaks bereik, want die einde is naby. Julle sal heen en weer gegooi word soos 'n speelding, beide op 'n geestelike, sowel as op 'n aardse manier, julle sal aangeval word om julle gedagtes en houding te verwar, maar terselfdertyd sal My boodskappers julle tyding bring van My, julle sal ook gedompel word in aardse probleme, sodat julle hulpeloos en verlate sal voel, maar een weg sal altyd vir julle oopbly, julle sal altyd in staat wees om My om hulp te roep in alle geestelike en aardse nood en solank as wat hierdie weg nog vir julle oop is, hoef julle nie te vrees vir die komende tyd nie. Satan se invloed sal altyd oral herken word, maar so sal My oorvloedige liefde en genade ‘n effek hê op alle mense wat My erken, wat My nie vergeet tydens die felste tyd van die stryd nie en wat My daarom sal vra om aan hulle kant te veg, sodat hulle nie oorwin sal word deur die vyand van hulle siele nie. My teenstander werk met geslepenheid en krag, hy sal hom vermom as die Christus, hy sal aan die mense aardse verbetering belowe en daardeur sal hy liggelowige mense in sy net inlok, wat tot dusvêr nie in staat was om hul harte los te maak van hul wêreldse besittings nie. Die duisternis sal uitbrei tot 'n skrikwekkende omvang, mense sal oral die bedrieglike lig volg, hulle sal die ware lig omseil en jaag na 'n vlam wat geen lig sal verskaf nie, wat geen verligting in die mensdom se geestelike duisternis sal bring nie. Die ligdraers sal geïgnoreer word, daar sal selfs gepoog word om hul vlam te blus, om sodoende die ligdraers te dwing om in die geheim te werk. Dan sal Ek My boodskappers van oorweldigende krag voorsien, sodat hulle nogtans vry sal kan werk en nie bekommerd wees dat die lig uitgewis sal word nie. Dan sal Ek ook na vore kom, krag en genade skenk wanneer Myne ly, sodat die stryd van lig teen die duisternis duidelik herkenbaar sal word en Myne sal weet dat die einde nie ver weg is nie, want die vooruitsig van die einde sal hulle in staat stel om alles te verduur, van daar af sal hulle net wag vir die vervulling van My Woord om My te sien kom in die wolke om hulle te verlos uit alle benoudheid en om My teenstander te verban. My Barmhartigheid en Liefde sal hul aardse lot verlig en elke verdrukking draaglik maak, want as hulle vir My veg, sal Ek hulle krag gee, sodat hulle in staat sal wees om die Satan weerstand te bied en hulle sal vreesloos wees vir aardse bedreigings, want Ek self sal deurlopend aan hul sy staan, en met hierdie sekerheid sal hulle getrou bly aan My, tot aan die einde. Ek sal gou kom, Satan sal slegs vir 'n sekere tyd werk, maar Ek sal die dae verkort, sodat Myne in staat sal wees om te volhard. Satan se woede sal op skokkende wyse geuiter word, want hy weet dat sy tyd van aktiwiteit kort is, hy weet dat hy min tyd het, maar moenie bang wees nie, My getroue volgelinge, Ek maak dit betyds aan julle bekend, sodat julle sterk geloof en innerlike vrede in die waarheid van My Woord kan vind, sodat julle te alle tye krag van My Woord kan trek en innige kontak met My kan maak, Wie julle nie sal verlaat, op die aarde of tot in die ewigheid nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205