BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 267

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geregtigheid - Boetedoening vir Sondes - Oordeel 4510 Die mense daag My Geregtigheid uit, want hulle sondig een stryk deur. Hulle is buitengewoon onverdraagsaam; hulle het geen liefde in hul harte nie; hulle is baie hoogmoedig, vol van sinlike begeertes; hulle het geen meegevoel vir die naaste nie; is vol afguns en nyd, en deur hul liefdeloosheid in staat tot die slegste handelinge. Dus sondig hulle teen My gebod van naasteliefde en teen My, Wie vir hulle hierdie gebod gegee het. Wie egter teen My gebod van die liefde sondig, verloor My Liefde, hy verwyder homself van My en word steeds harder en harder, totdat Ek hom weer sal onderwerp aan die oordeel, d.w.s. wanneer sy hernieude kluistering in die materie sal plaasvind. Dan word My Geregtigheid genoegdoening gegee, maar hierdie mens het oor homself reg gespreek. My Wet lê slegs aan hierdie ontwikkelingsgang van die Ewigheid ten grondslag, wat met reg ‘n straf genoem kan word, as dit nie tegelykertyd ‘n middel beteken om op te voed nie, dus steeds weer My Liefde vir die geskape wese laat deurstraal en sy dus nooit as toorn gesien moet word nie. Geregtigheid skakel nooit die Liefde uit nie, maar Geregtigheid eis ook genoegdoening, sodat die sonde self kragteloos gemaak kan word, want My skepsels ly onder die sonde en kan slegs deur ‘n passende boete die lyding verminder of ophef. ‘n Sondige mens bevind hom dus in die oordeel, d.w.s. in ‘n gekluisterde toestand, wat vol is van lyding. Hy moet genoegdoening verskaf, hy word gedwing om dit te doen wat hy as mens nie vrywillig wou doen nie, dus moet hy dien. Die mens raak vrywillig diensbaar wanneer hy die liefde in homself opwek, maar sondes en bose eienskappe verdring die liefde en hy trag dan om te heers, terwyl hy moes dien, want sy denke en handelinge is sondig. As daar nou in dié stadium as mens geen verandering meer te verwag is nie, word hy in ‘n toestand oorgeplaas waarin die gees gedwing word om dienend aktief te wees, om weer die vrye toestand te bereik en hy in vryheid die wilsproef van diensbaar wees nog ’n keer kan aflê. Hierdie ontwikkelingsgang is van My, slegs uit geregtigheid en nie uit toorn nie, veeleer op die Liefde gebaseer en steeds deur die mens self in vrye wil bepaal, sodat hy homself in die oordeel stort wanneer hy sondig teen die gebod van die liefde vir God en die naaste. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205