BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 137

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Goddelike openbaring is die grootste bron van genade 4015 Geen persoon behoort 'n Goddelike openbaring te ignoreer nie, want dit is 'n waardevolle bron van genade waar God Hom uitspreek omdat Hy beoog om mense te help vorder in hul ontwikkeling en Hy wil hulle op die regte pad lei, omdat hulle gedwaal het; en God openbaar Homself slegs in tye van geestelike nood, wanneer mense die risiko loop om van Hom weg te val of wanneer hulle verkeerde gedagtes koester. In daardie geval probeer Hy om die Waarheid aan hulle oor te dra en die Waarheid kan slegs na die aarde toe oorgedra word deur God Homself. Is daar inderdaad enigiets kragtiger as om direk deur God onderrig te word? Is daar enigiets heerliker as om direk deur Hom met voedsel vir die siel gevoed te word, wat krag in oorvloed voorsien? Kan daar in werklikheid 'n plaasvervanger wees wat selfs naastenby dieselfde uitwerking het? Is die Woord van God nie die kosbaarste geskenk van genade wat 'n mens op aarde kan ontvang nie? Sy Woord, die direkte uitstraling van Homself, kan deur 'n persoon gehoor word en oorgedra word aan ander mense, sodat hulle ook in besit van hierdie kosbare geskenk van genade kan kom. Aangesien God Self met mense praat, behoort daar ook 'n groter impuls te wees om te voldoen aan Sy Woord, behoort dit die wil te motiveer om aktief te raak, net soos wat die mens se wil in werklikheid deur die Woord geïnspireer behoort te word om in die regte rigting te beweeg. Tog sal dit net die geval wees indien mense glo dat die Woord van Bo kom, dat dit 'n direkte kommunikasie van Goddelike Waarheid is, want slegs die geloof daarin sal die mens aanmoedig tot 'n leefwyse wat ooreenstem met die Woord. Hierdie geloof kan deur 'n persoon verkry word indien hy dit ernstig sal ondersoek en 'n beroep op God sal doen om sy denke te verlig. Dan sal hy wel in sy hart voel watter geskenk van genade hy ontvang. Dan sal die besit van die Goddelike Woord hom baie gelukkig maak, dan sal hy dit nooit weer wil verloor nie en sal altyd deur God gevoed wil word met die brood van die hemel, met die voeding wat sielelewe waarborg en dus so uiters waardevol en heerlik is. Jy sal dit begeer, en jy sal ook die krag ervaar wat na jou sal vloei deurdat jy die hemelse manna sal aanvaar, en jy sal nooit weer daarsonder wil wees nie, aangesien so 'n waardevolle geskenk van genade nie vervang kan word deur iets anders op aarde nie. Jou begeerte daarvoor sal al sterker groei en jou ook verseker na God toe lei, want God is die waarheid, en God is die Ewige Woord. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205