BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 363

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Maria aanbidding 4752 Al julle geestelike vrae sal beantwoord word, want dit sal help om opheldering te verskaf waar die waarheid van dwaling onderskei moet word. Maar steeds word vereis dat julle die suiwer waarheid belangrik vind. Want sodra die begeerte om versterk te word in julle bestaande opvattings wat julle nog oorheers, is julle nog nie ontvanklik vir die suiwer waarheid nie. Julle moet daarom vra en die korrekte antwoord wil ontvang. Die Moeder van My aardse liggaam was van ewigheid af uitgekies om Moeder van die Verlosser van die mensdom te wees. Sy was 'n Ligsiel wat haarself ten behoewe van hierdie hoë taak beliggaam het op aarde, wie dus rein en volmaak genoem kon word in vergelyking met haar aardse susters. Tog moes sy 'n moeilike lewensweg aflê om tot die hoogste saligheid in die geestelike ryk te kom, om 'n ware kind van God te word, om die hoogste doel te bereik, naamlik die volledige vereniging met My. Met die vervulling van haar taak verwerf sy vir haarself ook dat sy gesien moet word as die heiligste wese in die geestelike ryk, want sy het, deur die lydensweg wat sy op aarde moes aflê, tot My ewebeeld geword. Sy was deur die liefde tot My in 'n toestand van lyding gebring wat ook haar liggaam vergeestelik het. En so word sy tot 'n ligtende voorbeeld van 'n moeder wat vir haar kind die grootste leed gedra het. En tog is die goddelike verering wat aan Haar van die kant van die mense bewys word, nie volgens My Wil nie. Want ofskoon sy die Moeder was van My aardse liggaam, is sy immers in die geestelike ryk ook net 'n ligwese, wat julle mense vol liefde en wysheid sou wil help om die lig en die saligheid te bereik. Geluksaligheid in die geestelike ryk kan egter slegs plaasvind in die vereniging met My. Die vereniging met My vind egter 'n siel slegs deur 'n bewustelike afstuur op en 'n innige kontak met My. Dus moet Ek as die ENIGSTE wat begerenswaardig is, die gedagtes van hom vervul wat salig wil word. Hy moet die kontak met My uit vrye wil soek, onbeïnvloed deur geestelike kragte. Want as die hierdie kragte geoorloof was, sou elke mens hul invloed bespeur, omdat hul liefde oorvloedig is tot die mense wat hulle graag sou wou help. Maar die siel het uit vrye wil van My afgeval en daarom moet sy ook weer in vrye wil tot My terugkeer. Elke beïnvloeding van die kant van die ligwesens af sou 'n beperking wees van die vrye wil. Die daad van die vrye wil bestaan daarin dat die wil homself uit eie beweging na My sal toekeer, wat voortkom uit in 'n bewustelike verbinding met My. Hierdie pogings sal die ligwesens op elke wyse ondersteun. Elke verering van 'n ligwese is egter 'n verkeerd gerigte wil. Alle ligwesens is deur hul liefde met My verbind en hulle loof en prys My voortdurend. Maar van die mense wil hulle nooit enige eerbetoon vir hulself aanneem nie, omdat hulle besef dat Ek die Een is, WIE alleen waardig is om aanbid te word. En in hul ootmoedige liefde tot My, sal hulle alle eerbetoon vir hulleself afwys, omdat hulle goed kan sien dat dit My alleen toekom. Wie hom dus van die korrekte verhouding van die ligwesens tot My bewus is - wie se liefde tot My tot die helderste gloed ontvlam is, sal ook verstaan hoe verkeerd die gedagtes van die mense is wat so 'n verering aan die Moeder van My liggaam betuig soos wat dit nou die geval is. Hulle sal dit nou ook verstaan dat dit nie My Wil kan wees nie, omdat die mense vir hulself so in 'n sekere sin 'n "tweede god" skep, 'n wese aan wie hulle aanbidding en eer betoon, maar dit nie self wil aanneem nie. Want die mens moet altyd slegs daarna streef om die verbinding met My tot stand te bring, om reeds op aarde die doel te bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205