BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 199

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lotsbestemming – “Vader, laat U wil geskied” 4296 Die weg van die lewe van elke persoon afsonderlik word vooraf bepaal en moet sonder om te mor of te kla afgelê word om ‘n gunstige effek op die siel te hê. Maar daar moet ook ’n sterk vertroue in God teenwoordig wees, dan sal elke lot maklik gedra kan word, want slegs God gee vorm na Sy Wil. God alleen kan elke lewensituasie verander. Hy kan vreugde in droefheid verander, maar kan ook leed in vreugde verander, indien Hy in ’n innige gebed daarvoor gevra word. En Hy sal dit ook doen wanneer die mens in kinderlike vertroue al hulle node aan Hom sal voorlê en homself aan Sy genade toevertrou. Dit is ‘n lang weg wat afgelê moet word vanuit die diepte na omhoog en hierdie weg kan nie altyd gelyk wees nie, anders sou dit nie omhoog kon lei nie. Hindernisse moet oorwin word, die hoogtes moet geklim word, want die doel is bo en elke klim sonder die hulp van ‘n ware gids wat steun verleen, is moeilik. En solank julle julleself aan Sy leiding toevertrou, sal julle die weg nie tevergeefs gaan nie. Hy sal julle omhoog lei en met Sy hulp sal julle elke hindernis kan oorwin. Hoe steiler die weg, hoe korter die pad en hoe hoër sal julle sal kan kom. Maar wanneer julle egter die kruin bereik het, sal julle dankbaar kan omkyk en julle Gids dankbaar wees wat julle gehelp het om die doel te bereik. En alle teëspoed sal verby wees. Hoe swaarder ’n lewenslot is, hoe hoër word julle doel gestel en hoe helderder skyn die lig wat alle duisternis uit die diepte sal oorwin. Maar God kan egter selfs die steilste weg na bo vir julle gelyk laat voel, as julle julleself as Sy kinders aan Hom oorgee, as julle elke smartlike gebeurtenis aanvaar, as julle altyd sal bid “Vader, laat U wil geskied.” Dan sal Hy julle nie laat ly nie, selfs tydens die grootste teëspoed sal Hy julle siele kalmeer en aan julle vrede gee. Vol krag sal Hy Self in julle werksaam wees en niks sal moeilik lyk nie, en tog sal julle bly omhoog gaan. Want julle wil, wat julle onderdanig gemaak het aan Sy wil, laat julle ook in Sy krag deel. En hiermee sal julle alles tot stand bring en alles oorwin. Dan sal julle oor elke hindernis heen getel word, julle sal niks as ‘n las beskou nie en julle lewensweg altyd bly en opgewek aflê, totdat die liefdevolle Hand van die Vader julle vasgryp en julle in die Huis van die Vader bring, totdat julle julle doel bereik het en sal binnegaan in die ewige vaderland, in die land van lig, waar geen verdriet, geen lyding of nood bestaan nie, maar slegs ewige geluksaligheid. Amen. Die wet van die ordening - Die onderwerping van die wil

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205