BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 412

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wedergeboorte - Werking van die Gees 4869 Laat My gees in julle werk en julle sal die waarheid ken, want die werking van die Gees sal dit vir julle waarborg. Dan sal Ek julle gedagtes Self reg lei, Ek sal julle inspireer met die regte gedagtes, Ek sal My Gees op julle uitstort. Dit hoef nie altyd duidelik te wees nie, d.w.s. 'n buitengewone aktiwiteit soos die direkte oordrag van My Woord van bo nie, in plaas daarvan kan die werking van die Gees ook op 'n heeltemal natuurlike wyse plaasvind, indien 'n persoon voldoen aan die vereiste voorwaardes wat Ek stel om in die mens te werk. Hy moet slegs dit wil hê wat reg is en welgevallig vir My leef, dit wil sê, hy moet slegs My wil vervul, wat manifesteer in dade van liefde, dan is sy gees reeds wakker en die gees in hom, wat in kontak met My is, sal hom leer om korrek te dink, sodat hy die waarheid sal ken en hy sal dus ook in staat wees om te herken en te onderskryf wat korrek is. Hy sal ook heeltemal oortuig wees om korrek te dink, maar hy sal hierdie vermoë aan homself toeskryf en nie aan My werking in hom nie, totdat My dienaars hom sal inlig oor die werking van die gees in die mens. Hy sal dit inderdaad verstaan, maar slegs wanneer Ek Self effek in hom sal hê deur die gees, anders sal hy sodanige onderrig as ongeloofwaardig verwerp. Sodra My Gees aktief kan raak in 'n persoon, sal hy ook gewen wees vir die ewige koninkryk, want dit is reeds 'n daad van geestelike wedergeboorte, 'n daad van verlossing van die gevange staat. Dan sal die gees die persoon lei en hom sonder twyfel na die doel lei, naamlik na die ewige lewe. Indien 'n persoon dus doelbewus na My sal streef, indien hy vas in My sal glo, indien hy 'n lewe van liefde sal leef en aandag sal gee aan sy innerlike gevoelens, sy gedagtes en sy steeds groeiende kennis, dikwels sonder enige uiterlike invloed, kan hy ook sekerlik aanvaar dat sy gees tot lewe gewek is en dat 'n neerdaling in die afgrond in nie meer gevrees hoef te word nie. Dan sal sy gedagtes ooreenstem met die Woord van bo waarmee Ek al die mense graag wil voorberei vir hierdie proses, sodat hulle 'n direkte verbinding met hulle ewige Vader kan hê, sodat hulle kennis kan ontvang oor My heerskappy en aktiwiteit in die heelal, sodat hulle kan leer om My as hulle Skepper en Vader lief te hê en dus sodoende ’n kontak met My te bewerkstellig, sodat Ek die waarheid aan hulle kan oordra waardeur hulle geseën kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205