BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 96

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Sondelas in die hiernamaals - Vergelding of vergewing? 3909 Elke sonde wat julle teen ander mense begaan, en dus ook teen My, Wie julle die gebod van die liefde gegee het, sal vir julle ’n las word, en julle sonde sal ’n swaar las op julle wees in die hiernamaals, indien julle dit nie reeds hier op aarde reggestel het nie. Glo daarom nie dat julle sonder straf sal afkom wanneer julle sondig teen julle naaste nie, glo nie dat daar geen regverdige Regter is, omdat Hy Homself nie onmiddellik vertoon nie. Glo nie dat julle vry is van alle skuld omdat die mense julle dieselfde aandoen en My gebod van die liefde minag nie. Julle stomp wel julle gewete af, maar julle skuld verminder nie daardeur nie, want julle verstand bly aktief en ken die verskil tussen reg en verkeerd heel goed. Julle wil word nie gedwing om julle te laat dink en handel nie. Julle is dus self verantwoordelik en belas julleself geweldig wanneer julle die sondes ophoop, wanneer julle ’n ander skade aandoen, hom doelbewus en skaamteloos liefdeloos behandel, in plaas van om hom te ondersteun in sy nood deur hom te help en dus aan hom onselfsugtige liefde te betoon, want slegs dit is welgevallig in My oë. Julle onderwerp julle aan die mag van Satan wat jul siele beheer volgens sy wil, wat julle in alle onheile insleep en as beloning vir jul gewilligheid, julle ’n tydelike verbetering van aardse lewensomstandighede laat ervaar. Wat baat dit egter die siel? Moenie die maat van jul sonde oorskry nie, want die berou sal eendag vreeslik wees. Glo in ‘n regverdige God, Wie julle tot verantwoording sal roep vir al julle dade en vra Hom om vergifnis van julle skuld. Bid tot Hom ter versterking van jul wil om goed te doen, vir krag om liefdevolle dade te doen. Kry die wil om goed te wees en julle sal hulp ontvang. Julle sal in staat wees om julle uit die moeras van die sonde te red, julle sal op aarde reeds vergifnis ontvang en genade vind in My oë. Moenie Hom Wie julle lewe gegee het verontagsaam nie, ontken nie Sy regverdigheid nie en moenie in opstand kom teen die gebod van liefde wat Ek Self aan julle gegee het tot voordeel van julle siele nie. Wees genadig teenoor die swakkes en die siekes en Ek sal julle genadig wees, verlig hul nood en Ek sal altyd gereed wees om te help wanneer julle in nood is, want soos julle aan ander doen, sal Ek ook aan julle doen op die Dag van Oordeel, wat voor die deur is. Sondig nie, sodat die maat van jou sonde nie nog voller word nie, sodat die sondelas julle nie terneerdruk en julle nie meer genade vind op die Dag van Oordeel nie, want Ek ken elke onreg en vir My Oog is niks verborge nie. Julle sal moet julleself verantwoord vir elke gedagte en elke daad en wee diegene wat deur My oordeel getref sal word, wat My geregtigheid sal ervaar wanneer sy sonde geopenbaar word. Sy vergelding sal swaar wees, maar toepaslik vir sy skuld, want Ek is ‘n regverdige Regter, al is My geduld en barmhartigheid onuitputlik. Daar is egter grense vir wat julle mag doen, en as julle dit oortree het, sal ook die uur van die oordeel aanbreek wat geregtigheid sal eis vir alle sonde soos wat dit verkondig is in Woord en Skrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205