BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 112

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se wil om te skep – Geestelike en stoflike skeppings 3943 Die Gees wat heers oor die oneindigheid is ononderbroke werksaam, want die uitstraling van Sy krag word nie minder nie, soos wat Hy ook nie moeg raak om hierdie krag skeppend en vormend te gebruik nie en so ontstaan daar voortdurend nuwe skeppings, geestelik en stoflik. Hy laat Sy gedagtes materiële vorm aanneem vir die verlossing van die gees wat nog onvry is, soos wat Hy egter ook wonderwerke van geestelike aard laat ontstaan om die ligwesens gelukkig te maak, vir wie alle heerlikhede van die hemel ontsluit is. Sy Skeppergees en Sy wil om te skep kan nie oortref word nie en is nimmereindigend, altyd gelei deur Sy oorgrote Liefde, Wie alles gelukkig wil maak, Wie uit Sy Krag voortgekom het. Al gaan daar ook ewighede verby, die skep van nuwe dinge sal nooit ophou nie, omdat Sy Krag so 'n uitwerking moet hê dat dit toeneem. Die gees, wat aardse - dus materiële - skeppings bewoon, staan in voortdurende verbinding met die kragsentrum en kan deur die ontvangs van krag weer in die stroomkring van die Liefde van God binnegaan, waarvan hy homself eens in vrye wil verwyder het. Hy vergroot dus die eie krag, sowel as om ook die verlossingsproses te bevorder van die gees wat hulself nog buite die stroomkring van God se liefde bevind. Alle materiële skeppings is hulpbronne om die gees te verlos. Geestelike skeppings is egter die eintlike doel, dit wil sê onuitspreeklike diep vreugde van die verloste gees. God se Wil om te skep neem nooit af nie, omdat Sy Liefde oneindig is, maar Hy laat ook skeppings vergaan, en wel wanneer hulle nie meer hul doel nakom nie, wanneer die gees daarin geen impuls meer vind om te vorder nie, wanneer verset teen God intree en hy sy wil van Hom afwend. Dan los Hy dit self op wat Hy geskep het, sodat die gees in 'n ander vorm die doel kan bereik. Die oplos van Sy skeppings is egter beplan om van tyd tot tyd plaas te vind, soos wat Sy Wysheid dit van die begin af voorsien het as noodsaaklik vir die gees wat in die skeppings gekluister is. Geestelike skeppings daarenteen is onverganklik, hulle word slegs aanhoudend verander en daar ontstaan telkens heerliker konstruksies, soos die menslike verstand nie kan voorstel nie en die menslike hart nie van kan droom nie. Elke nuwe tydsperiode kan egter steeds heerliker skeppings laat ontstaan, verskillend van die voriges en wat getuig van die Liefde, Almag en Wysheid van God, wat Hom in alle skeppings openbaar. Sy Krag is onoorwinlik en daarom sal Hy nooit ophou om kreatief aktief te wees nie, maar die siel sal die omvang van Sy skeppings eers in 'n bepaalde toestand van volwassenheid kan besef, as sy by magte sal wees om geestelike en aardse skeppings te aanskou. Dan eers sal sy met eerbied en liefde vervul wees teenoor haar Skepper, Wie se Liefde haar ook geskep het, om haar vir ewig gelukkig te maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205