BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 190

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Goddelike openbarings aanvaar kan word sonder ondersoek - Liefde 4169 ‘n Goddelike openbaring kan en moet ernstig opgeneem word, anders sal die ontvanger nie waardig daarvoor wees nie. Verskeie moontlikhede om aardse probleme op te los bestaan beslis, want aardse dinge kan beskou word vanuit verskillende hoeke; 'n aardse probleem kan op verskillende maniere beantwoord word, afhangende van die mens se houding. In 'n geestelike opsig is daar egter slegs een waarheid, daar is slegs een oplossing en hierdie oplossing word deur God self gegee aan diegene wie dit begeer en wie dit waardig is. En ten spyte van die waardigheid, is die oordrag van waarheid deur onthullings van die Gees, 'n baie spesiale genade wat erken moet word, net soos wat God openbarings aan mense deurgee wat bo alle twyfel is en wat dus aanvaar kan word sonder enige ondersoek. En, inderdaad, so gou as God self erken word as die bron van geestelike openbarings, sal sy kommunikasie nie meer gewantrou word nie. Tog is dit juis die bron van geestelike openbaring wat dikwels bevraagteken word en dan sal die mens nie heeltemal oortuig wees daarvan dat die inhoud ooreenstem met die waarheid nie. Maar die Woord spreek vir homself, en dit spreek in 'n taal wat sekerlik verstaan kan word deur almal wat 'n lewe van liefde lei. Liefdevolle mense, wat toenemend hoër ontwikkel, kan ook die inhoud van die diktate bevestig, want hulle verstaan die waarheid en is op die regte pad met hul gedagtes; niks sal vir hulle ongeloofwaardig lyk nie en in plaas daarvan, sal hulle elke woord aanvaar en hulle lewe daarvolgens inrig. Tog sal 'n persoon wat aan liefde ontbreek, dit moeiliker vind om onvoorwaardelik te glo. God se werking sal onverstaanbaar vir hulle wees en hulle kan ook nie die inhoud heeltemal waardeer nie, want liefde is die sleutel tot die waarheid, die liefde is onontbeerlik, indien ’n mens die waarheid wil binnedring deur sy aanvaarding van goddelike openbarings. Hulle kan slegs aangeraai om te oefen in liefde, want slegs daardeur sal hulle alles verstaan en sal alle twyfel wyk. Deur liefde sal hy kontak maak met God en hy kan daarna ook deur God self getaak word. Dan sal hy die waarheid ken, hy sal toegelaat word om grondige kennis te ontvang, want dit sal vir hom maklik wees om te glo, omdat die Waarheid vir Haarself spreek, en die Woord van God sal altyd suiwer en onvervalsde Waarheid wees, want Sy het Haar oorsprong in die Een Wie die ewige Waarheid Self is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205