BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 503

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kind van God te word. Voorwaarde 5099 Niks anders kan vir julle die kindskap van God oplewer as dat julle ‘n lewe sal lei volgens My Wil nie, ‘n lewe in liefde, ‘n aanpassing en invoeging tot My ewige ordening, wat gegrondves is in die Liefde. Om My kind te word wat in alle regte van die Vader opgeneem sal word, stel voorwaardes aan die skepsel wat vir hom hierdie voorreg as mens wil verwerf. En die voorwaardes kan baie maklik wees, maar ook oneindig moeilik. Van die mense verg Ek die nakoming van My gebooie, die verandering van sy wese tot liefde, sodat die mens as My kind herkenbaar sal wees vir iedereen met wie hy in aanraking sal kom. Die gebod van die liefde moet vervul word, anders kan jy nie by My aanpas nie, omdat Ek die ewige Liefde Self is. Maar steeds sal dit die innerlike opwelling van die hart betref, want daaraan beantwoordend los die omhulsel op of verdig dit om die nog worstelende siel. Hierdie opwelling van die hart moet sonder enige dwang in die mens opkom, dan is dit waardevol, vir hulself sowel as vir die noodlydende medemens, wat die ware liefde moet voel om ook haar krag te besef. Die liefde is die enigste middel wat verlos, die liefde is die enigste weg wat na My voer en die liefde moet deur elke mens wat salig wil word, beoefen word. En hierdie voorwaarde van My kan Ek nie opgee nie, omdat die verbinding met My maar net tot stand gebring kan word deur die liefde en hierdie verbinding by die toestand van kindskap van God behoort. Die een volg uit die ander en so ook dat die liefde aan diegene lig en krag sal oplewer wat haar op ‘n onbaatsugtige manier sal beoefen. Lig en krag behoort egter ook by My Oerwese, soos wat dit ook alles julle eiendom was toe julle, My skepsels, julleself nog in die toestand van volmaaktheid bevind het. Julle was vol lig en krag solank as wat die Liefde julle deurstraal het, - julle het egter die lig en krag verloor toe die liefde in julle afgeneem het. Vir julle mense is al die dinge onderskeie begrippe, lig, krag en geluksaligheid, - maar hulle hoort onbetwisbaar bymekaar en ‘n lewe in liefde, ’n vervulling van My gebooie bring vir julle weer alles terug wat julle eens verloor het. Julle sal nou weer ‘n ontsaglike rykdom in ontvangs kan neem as julle julself by My, as die ewige Liefde aanpas, dus weer tot dit word wat julle in die allereerste begin was, My kinders, wat in oorvloed geluksalig kan wees, omdat lig en krag in haar volheid in julle aanwesig sal wees. Die kindskap van God is die hoogste graad van geluksaligheid wat My skepsele kan bereik. Ek stel wel eise aan julle, maar dit is nie onvervulbaar nie, omdat Ek julle voortdurend met My Liefde en genade bystaan, omdat Ek niks van julle sal verlang wat julle krag te bowe gaan nie, maar Wie veeleer My eise by julle geestestoestand sal aanpas. Maar sodra julle dus probeer om ‘n lewe in liefde te lei, sal alles vir julle ook makliker wees, omdat die liefde self krag is en julle deur liefde gestadig julle krag kan laat toeneem. Bowendien trek julle Myself deur die liefde aan, julle trek die Vader en die Vader trek julle aan en julle sal dan met sekerheid julle doel bereik, julle word My kinders en neem heeltemal besit van My Hart en Ek sal julle nie teëhou nie, want Ek verlang na My kinders, wat My Liefde voortgebring het en Ek wil vir hulle onbeperkte hemelse vreugde berei tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205