BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 117

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Duisternis van die siele in die hiernamaals - hulp deur die ligwesens 3952 Lig of duisternis sal julle deel wees. In die lig sal julle bly wanneer julle aan die lig toegang verleen in julle, wanneer julle dit laat binnestraal in julle harte en daardeur die duisternis verjaag waarin julle vertoef het totdat die lig uit die hemele julle aangeraak het. Duisternis sal egter julle lot wees indien julle die lig ontvlug. Geestelike duisternis beteken om eensaam rond te swerf, dit beteken om verlate te wees in die donkerste omgewing, sonder doel en sonder hoop op verandering van julle toestand. Die siel wat in die hiernamaals in die duisternis vertoef, sal daarom onuitspreeklik ly, omdat sy tevore die fisiese lig van haar oë besit het en alles om haar heen kon herken, nou egter is die geestelike oog nodig om geestelike dinge te kan waarneem, maar die siel is heeltemal blind in die gees, en so sal sy haar in ‘n troostelose woeste omgewing bevind en wanneer ander siele haar ontmoet, sal sy nie in staat wees om hulle te herken nie en daarom sal sy op die hulp van ander siele aangewese wees om haar te lei, sodat hulle haar af en toe ‘n glimpie lig kan laat toekom, sodat sy haar omgewing kan herken. Maar die siele wat hulle in die lig bevind, trek hulle die lot van hierdie arme siele aan, maar hulle hulp is beperk volgens God se Wil, Hy mag aan hulle hul geen lig teen hulle wil skenk nie. Solank as wat die siel die lig weier, moet sy smag in duisternis al duur dit ook vir lang tye. Sy moet die verlange na lig hê, haar toestand moet ondraaglik word en sy moet na verandering van haar toestand verlang, eers dan sal die ligdraers nader aan haar kom en haar ‘n klein glimpie van hulle lig gee, hulle sal haar ‘n bietjie opheldering gee en al na gelang van haar bereidheid om dit aan te hoor en aan te neem, sal die lig nou by haar werksaam word. Die ondraaglikheid van haar toestand kan in haar die bereidheid om te help wek of versterk sodra sy by ander lydende siele kom. Hul lyding sal vir haar duidelik wees, ofskoon sy nie in staat sal wees om baie te sien nie. En sodra die leed van hierdie siele haar aanspoor om hulle te wil help, sal dit ligter word in haar en sal sy geleentheid vind om hierdie siele te help. Nou sal sy ‘n toevloei van krag bemerk en sy sal hierdie krag gebruik om hulp te verleen en sal nou self bygestaan word vanaf die kant van die ligwesens wat so ‘n siel nou nooit meer sal loslaat nie. Sy ontvang omdat Sy gee, omdat die liefde in haar ontwaak het en alle werksaamheid in liefde, op aarde sowel as in die hiernamaals die ontvangs van krag tot gevolg het, maar krag en lig is steeds saam en haar wil word versterk en sy word volmaak aan insig. Die duisternis is deurbreek en het plek gemaak vir ‘n skemerlig, waarop ‘n goue more sal volg, as die son van die gees opgegaan het, d.w.s. op elke gebied word sy kennis gegee van die kant van die ligwesens, wat die siel gelukkig maak en haar tot voortdurende werksaamheid in liefde aanspoor, d.w.s. om uit te deel van dit wat sy besit aan die siele wat nog in die diepste duisternis smag. Elke siel kan die duisternis ontvlug, elke siel kan haarself bevry, maar altyd moet ‘n liefdevolle gedagte aanleiding gee om lig oor te dra, want daarsonder mag die ligwesens geen gawe uitdeel nie, omdat die vrye wil na die lig moet strewe, anders sal die siel deur ‘n ewige nag omgewe bly en ‘n wegsink in die diepste diepte van die duisternis kan die gevolg wees. Maar lig behoort by die geluksaligheid en wanneer ‘n siel se geestelike sigvermoë ontsluit is, sal sy haar taak insien, heerlikhede aanskou en nooit meer in die duisternis afgly nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205