BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 457

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

9 de en 10 de GEBOD 4983 Die mense wat nog smag in die materie, begeer dit ook met al hul sinne. Die doel van die lewe op aarde as mens is egter die oorwinning van die materie, die loslaat daarvan, die dood van elke verlange na alles wat die wêreld vir die mens aanbied, want slegs deur die oorwinning daarvan, bereik die siel die volmaaktheid wat nodig is om in die geesteryk in te gaan. Die begeerte na aardse goed hoef geen sonde te wees nie, ofskoon dit die mense hinder met hul positiewe ontwikkeling, maar dit kan maklik tot sonde lei, want die begeerlikheid probeer om die voorwerp van sy verlange te word en dan dikwels op onregmatige wyse. Hoe groter en sterker die hartstog is, vir goed wat vir die liggaam genoeë berei, des te meer is die denke en strewe van die mens daarop gerig en dit kan slegte drifte en eienskappe in die mens opwek wat skadelike gevolge sal hê vir julle medemens. En daarom het Ek julle die gebod gegee: “Jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, sy huis, kneg en grond, of enige iets wat syne is nie”. Alle besit van julle medemens moet vir julle heilig wees, niks mag julle probeer toeëien van wat aan julle naaste behoort nie en net die gedagte daaraan, om dit van hom af te neem, is al ‘n sonde, want dit verraai julle wil, naamlik die duisternis van die siel wat nog geen liefde ken nie. En hoewel julle julle gevoellose hart vir julle medemens probeer verberg, is dit vir My duidelik deur julle begeerte en sodra julle verlangend kyk na die goedere van julle naaste, oortree julle die gebod van die naasteliefde in gedagtes, want julle sien in die naaste nie julle broeder, wie julle moet bemin soos julleself nie. Die selfde reg wat julle teenoor hom handhaaf om julle rykdom te eerbiedig, moet julle ook aan hom toeken. Julle moet julle verheug wanneer dit met julle naaste goed gaan en hom help om sy besit te vergroot, dan sal julle die stryd om die materie te oorwin, met sukses uitvoer, dan sal julle meer skatte verwerf as wat julle ooit van julle naaste sou kon geneem het, want die liefde tot julle naaste word beloon deur My Liefde en Sy gee julle waarlik ‘n onverganklike skat aan genade wat teen alle aardse goedere en vreugde opweeg. Eerbiedig en beskerm daarom ook die besit van julle naaste en hou alle begerigheid vêr van julle, as julle nie in stryd wil handel met die gebod van naasteliefde nie, wat Ek julle maar net gegee het om julle klim omhoog makliker te maak, want slegs deur die liefde tot die naaste sal julle My Liefde kan verwerf en slegs deur hierdie Liefde salig word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205