BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 472

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kindskap van God - Weg na volmaaktheid 5016 Julle sal al op aarde volmaak kan word, indien julle julleself vrywillig aan My die leiding oorgee, indien julle sal leef volgens My Wil, indien julle voortdurend in die goddelike orde sal verkeer. Alles wat goed is, beantwoord aan My Wil, al die slegte egter aan die wil van die teenpool, wat ook op julle inwerk om julle volgsaam te maak aan sy wil. Dit is julle keuse aan wie julle julleself wil onderwerp, dit staan julle volledig vry, want slegs die goedgebruikte wil lei na volmaaktheid, terwyl julle andersins ‘n prooi word van die ewige dood, ‘n toestand van onvryheid in nood en kwelling. Daar bestaan dus maar een weg na volmaaktheid, ‘n lewenswandel volgens My Wil, d.w.s. ‘n wandel in liefde uit vrye wil. Sodra jy jou bes doen om in onbaatsugtige naasteliefde te werk, leef jy ook volgens My Wil en sal jou siel ryp word tydens jou lewe op aarde. Dan sal die kort tyd van lewe op aarde voldoende wees om ‘n graad van rypheid te bereik wat haar vry sal maak van alle kettings, dus geskik vir die ligryk waarin die siel slegs kan ingaan, indien sy vry sal wees van alle omhulsels wat geen lig deurlaat nie. Die graad van rypheid van ‘n siel kan dan ook nog verskillend wees, maar sy sal gelukkig wees wanneer sy tenminste in die ligryk kan woon, waar daar ‘n voortdurende opstyging is en sy ‘n steeds groter geluksaligheid kan bereik. Tog kan die korte tyd van lewe op aarde ook aan haar die hoogste geluksaligheid oplewer, want sy kan as ware kind van God die mees volkome vereniging met My binnegaan, om nooit meer van My geskei te wees nie en sy kan die hoogste verrukkinge geniet. Hierdie toestand van kindskap van God vereis slegs ‘n lewe in liefde op aarde in volledige onbaatsugtigheid, ‘n voortdurende strewe na die bereiking van Myself en ‘n innige vereniging met My, wat die mens elke keer tot stand bring wanneer hy in die liefde werksaam is. Die wêreld moet hom glad nie beroer nie, leed en teenspoed moet hy in berusting aanneem wanneer deur My gestuur, sy geloof moet diep en onwankelbaar wees en sy wil moet hom altyd onder Myne buig, - hy moet steeds met My lewe en Myself in hom werksaam laat word. Hy moet homself al op aarde as My kind beskou en My liefhê uit sy hele hart, dan leef hy ook heeltemal volgens My Wil en sal hy van hierdie aarde afskeid neem as ’n ware kind van God. As julle dus weet wat julle in die kort tydjie van lewe op aarde sal kan bereik, hoewel heel weinig mense hierdie lewe egter benut vir hul sieleheil, dan sal julle ook die toestand van berou van die siele vir julleself kan indink, wat nagelaat het om My Wil hulle wil te maak en wie nou op ‘n mislukte lewe op aarde terugkyk. Want selfs My opvoedingsmiddele help dikwels nie baie nie en met dwang kan Ek die siele nie voltooi nie. Daarom gaan ontelbare siele die ryk hierna binne in ‘n toestand van duisternis en daar moet hulle ‘n weg vol van kwelling gaan voordat hulle bo kom, wat egter heelwat moeiliker is as op aarde, waar die lewenskrag om te handel volgens hulle wil, hul ter beskikking gestaan het, maar hulle wil was net verkeerd gerig. Maar ook in die geesteryk bly die wil van die wese vry. Daarom sal julle mense in alle erns aan julleself moet werk, sodat julle ‘n graad van lig kan bereik wat aan julle insig sal verskaf, sodat julle dan verseker opwaarts kan gaan in die hiernamaals en die gevaar om in die diepste duisternis terug te sink nie meer gevrees word nie. Julle sal op aarde baie kan bereik, omdat onbeperkte krag en genade julle ter beskikking staan. Gebruik dit en skep vir julle ‘n basis vir die ewigheid. Leef volgens My Wil, sodat julle kan binnegaan in die ryk van die lig, sodat die lewe op aarde nie vir julle nutteloos was nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205