BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 240

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Twee meesters dien! 4408 Niemand kan twee meesters dien nie. Wie hulle met My wil verbind, sal nooit sy oë op die wêreld kan rig nie, want Ek is slegs buite die wêreld te vinde en as Ek My laat vind, dan moet die verlange na die wêreld tersyde gestel word. Dit moet glad geen aandag kry nie, want die wêreld behoort aan My teenstander, dit is sy domein waar hy heer en meester is. Sy strewe is waarlik nie daarop gerig om die mense deur middel van die wêreld na My toe te lei nie, inteendeel probeer hy om My te verdring, hy probeer steeds om die wêreld op die voorgrond te plaas sodat Ek vergeet sal word. Diegene onder julle wat dit nou ernstig bedoel met die positiewe ontwikkeling, kan nog onmoontlik sy tol aan die wêreld betaal, want hy staan midde in die wêreld wat groot eise aan hom stel en wat hy moet nakom, maar mens moet goed onderskeid tref tussen die vervulde plig en ‘n eie verlange na die wêreld. Die eerste is heeltemal volgens My Wil, want daar is aan julle, aards gesien, ‘n taak gestel, waarnaas julle egter ook volledig julle geestelike opdrag, naamlik die vervolmaking van die siel, sal kan vervul, indien die verlange na die wêreld nie oorheers nie, wat daarin bestaan dat aardse vreugde en begeertes die oorhand kry op geestelike goedere, sodat die mens My deur dit alles vergeet, waar selfs die gedagte aan My vir hom lastig raak en hy My sodoende verwerp. Wie daarna streef om aan hom, d.w.s. sy liggaam, ‘n te groot mate van welbehae te verskaf, hetsy deur die vervulling van liggaamlike begeertes, sinlike en vleeslike lus, of ook deur die bymekaarmaak van materiële goedere en daarby nie aan sy naaste dink nie, wie dus maar net streef na eie welsyn, hy is deur die wêreld gevang, hy is ‘n gewillige werktuig van My teenstander en hy sal nooit die weg na My vind as hy nie die verlange na die materiële wêreld laat staan nie, as hy hom nie verinnerlik en streef na geestelike goedere nie. Om beide tegelykertyd te doen, is nie moontlik nie, want dan dien hy twee meesters en sal geeneen van beide dienste goed kan nakom nie. As julle My soek, moet julle oë op die hemele gerig wees, want Ek is bo, nie benede nie: Benede is egter waar My teenstander sy ryk het, waar julle nog liggaamlik vertoef, maar waaruit julle siel altyd omhoog kan styg in My ryk, na My toe. Bevind die liggaam hom egter nog in die ryk van My teenstander, dan kan die siel, julle denke, gevoel en wil, haarself tog steeds verhef na gebiede wat buite die aarde lê en dit verlang Ek van hom wat My wil vind, wat My wil dien en dus Myne wil wees. Dan verbind die geesvonk in hom met die Vadergees van die ewigheid, want as hy in alle erns na My sal streef, sal sy hart ook met Liefde gevul wees, wat niks met die liefde vir die wêreld in gemeen het nie. En hierdie Liefde sal hy teenoor sy naaste uiter en daardeur bring die mens die verbinding met My tot stand, hy doen afstand van dit wat aan die wêreld behoort. Op hierdie manier gee hy om vir die naaste en sal hom behulpsaam wees en omdat Ek dié gebod uitgevaardig het, dien hy ook vir My, as sy Heer. Die liefde tot die wêreld is ‘n vorm van eieliefde, die liefde wat die mens moet bestry indien hy salig wil word. Dus moet hy ook die liefde tot die wêreld bestry en probeer om die begeertes van die siel te vervul wat, gedryf deur die gees in haarself, betrekking sal hê op geestelike goedere en blyke van liefde vir My sal gee, want Ek alleen is God vir Wie julle moet dien indien julle salig wil word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205