BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 552

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ernstige verwysing na die einde 5219 Al julle dae is getel. Die verblyf op hierdie aarde sal nie meer lank duur nie. Julle lewe sal verkort word, want die tyd is verby wat Ek aan julle mense verleen het vir julle verlossing. En julle wat nou leef, behoort tot hulle wat die einde sal meemaak, alhoewel Ek nog vele vooraf sal wegroep, wie se siele nie die laaste stryd vir My en My ryk sou kon deurstaan nie. En baie sterftes sal oral wees. En die velerlei oorsake laat julle mense nie op die idee kom dat die laaste aksie al begin het nie, dat dit net 'n daad van barmhartigheid is, omdat Ek die siele die geleentheid gee om in die ryk hierna hul ontwikkelingsgang voort te sit, wat nie meer moontlik sal wees wanneer die laaste dag aangebreek het nie. Julle almal het nie meer baie tyd nie. Maar niemand weet of hy nie nog vroeër uit die lewe weggeruk sal word nie. Niemand weet wanneer sy uur gekom het nie. Treur nie oor diegene wat van julle heengaan nie, want My Liefde roep hulle na My. Maar dink dikwels aan hulle in gebed, sodat hulle die genade sal benut wat nog aan hulle in die hiernamaals toegestaan sal word. Berei julle almal voor op julle laaste uur. Ek vermaan julle ernstig, want julle het nie meer baie tyd nie. Ek waarsku julle ten sterkste deur die gebeure in die wêreld. En as julle met oop oë voortgaan, sal julle die erns van die oomblik besef, want Ek spreek duidelik tot julle deur die tekens van die tyd. Maar julle mense sien slegs die wêreld. Julle skenk al julle aandag aan die wêreld, maar aan My dink julle nie. En wrewelrig gooi julle alles van julle af wat kan dui op My en die einde. Julle wil nie glo nie en bly daarom ongeërg deur al die gebeure, wat julle al te duidelik die waarheid van My Woord bewys. Dit is hoog tyd, maar nie in die betekenis van die wêreld nie, inteendeel, om boete te doen, om julle wil te verander, om te bekeer en julle te besin. Bly nie ongeërg wanneer Ek julle vermaan nie, waar dit ookal mag wees. Vra julle af hoe dit wel met julle gestel is wanneer die oproep tot julle sal kom om die aarde te verlaat en die ewigheid binne te gaan deur die poort van die dood. Vra julle af of julle dan wel voor My oë staande sal kan bly en geloof sal hê, wanneer die uur spoedig daar sal wees waarop julle lewe op aarde beëindig sal word. Sorg daarom net nog vir julle siele en wend julle oë af van die wêreld. Want sy sal vergaan, maar die siel is onverganklik en haar lot in die ewigheid is in ooreenstemming met julle lewenswandel op aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205