BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 93

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dringende vermaning om die materie te los 3821 Herken die tye en pas julle lewens daarvolgens aan. Enigeen wat hom nie van wêreldsgoed kan losmaak nie, sal die laaste dae voor die einde as baie moeilik ervaar, want hy sal alles verloor as hy nie behoort aan hulle wat heeltemal korrup is en wat alles ontvang om My heeltemal te verwerp. Dan moet Ek met geweld van julle neem wat julle nie vrywillig kon opgee nie, as Ek julle daarvan wil red om heeltemal prooi te word van hom wat julle ewige ondergang verlang, want aardse materie behoort aan hom en mag dus nooit van grootste belang in julle lewe wees nie. Julle moet dit eerder gebruik om die nodigste behoefte van die liggaam te dek, sodat julle aan jul siele baie meer oorweging kan skenk, want slegs dit sal in die komende tyd nodig wees, omdat julle nog maar ‘n kort tydjie het tot aan die einde. Spandeer julle daardie tyd deur slegs aandag te gee aan liggaamlike welsyn, sal die siel tekort gedoen word en onbeskryflike lyding moet ervaar indien Ek julle nog wil red van ondergang. Ontneem die liggaam daarom al die oorbodige en help julle naaste wat hulpbehoewend is daarmee, want die nood sal groot wees, omdat Ek dit sal toelaat. Herken die laaste dae voor die einde deur die feit dat ’n groot verdrukking die aarde sal tref wat julle nie sal kan afweer nie, en wat selfs erger sal word deur My Wil, deur My laaste ingryping voor die einde. Dan moet julle almal besef dat dit My Wil is, sodat julle baie min kan hê vir jul liggame, dat Ek jul denke na die siel wil rig, na die gees en julle nederig aan My Wil wil onderwerp. Ignoreer jul liggame en sorg slegs vir die siel, dan sal Ek sorg vir jul liggaamlike welstand en julle aan die lewe hou tot aan die einde en julle sal in staat wees om die laaste stadium van lewe te verduur, omdat Ek julle sal help. Bevry julle dus van alle materie, maak julle harte los daarvan en deel met graagte wat julle ookal besit met jul hulpbehoewende naaste. Julle sal ondanks jul uiterlik hoogs beskeie lewenswyse, geen tekort hê nie, julle sal in staat wees om te lewe en te werk omdat jul siele dubbeld soveel sal ontvang as wat die liggaam verbeur. Ek moet julle aardse besittings van julle af wegneem as julle nie vrywillig daarvan wil afsien nie, Ek moet ’n kragdadige oplossing deurvoer as julle te swak is om julle daarvan af te sonder. Dit is egter baie beter as julle alreeds vooraf julself in die harte sal losmaak daarvan, dat julle julleself nie langer aan materie laat verslaaf nie, maar dat julle uit vrye wil alles aan My oorlaat wanneer julle alles wat julle besit aan My ten offer bring. Ek sal dan aan julle teruggee wat julle nodig het en ook jul aardse lewe makliker maak en julle sal behoorlik kan gebruik maak van die tyd tot die einde ten opsigte van jul siele. As Ek julle vertel dat julle nie meer lank sal lewe nie, waarom sal julle jul dan steeds angstig bekommer? Julle sal al jul aardse besittings moet agterlaat wanneer jul liggame sterwe, terwyl die siel selfs in die geestelike ryk daaraan vasgeketting sal bly, as sy nie haarself op aarde alreeds daarvan losgemaak het nie. Ek wil die siel help om dit te oorkom op aarde en haar te bevry van alle verlange daarna. Maak julle los van materie. Ek laat hierdie roep meer dringend klink as ooit, want die versorging van julle siele sal allesoorheersend wees in die komende tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205