BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 118

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Opdrag deur God Self – Hoorbare Woord –Jesus se dissipels 3955 Jou kennis kan in alle rigtings vermeerder word as jy jou aan My as ’n student toevertrou en deur My onderrig wil word. In daardie geval kan jy enige vraag vra en jy sal 'n antwoord ontvang, maar jy sal moet innerlik luister andersins sal jy nie in staat wees om die antwoord te hoor nie. Hoe hierdie innerlike luister plaasvind, is nie aan jou bekend nie, omdat jy dit nie beoefen nie en daarom hoor jy nie My stem nie, alhoewel sy met jou praat. Eerstens sal jy moet onttrek in afsondering, jouself dus losmaak van die wêreld, sodat jou gedagtes ongehinderd die probleem kan oorweeg wat jy wil oplos. Daarbenewens moet jy kontak maak met My deur innige gebed, sodat Ek by jou teenwoordig kan wees, sodat jy met My kan kommunikeer en met My kan praat soos 'n kind met sy pa, soos broer met ‘n broer of 'n vriend met 'n vriend, sonder enige inhibisie. Dan moet jy dink oor die probleem wat jou pla, en 'n lig sal in jou skyn, jy sal gedagtes hê wat aanvaarbaar lyk vir jou, wat jou innerlik sal oortuig dat dit korrek is en wat inderdaad korrek sal wees, want jy het met My verenig en My daardeur toegelaat om jou gedagtes op die regte pad te rig. Julle kan egter ook My stem direk binne-in julle hoor, maar hierdie proses moet geoefen word, want dit verg geduld en volledige afsondering van die omgewing, dit wil sê, julle moet julle gedagtes heeltemal kan losmaak van alles rondom julle. Dan sal julle in staat wees om sag gesproke woorde te hoor, geestelik of selfs hoorbaar, afhangende van julle graad van volwassenheid en ontvanklikheid. Die hoorbare Woord maak 'n einde aan alle twyfel, en sodra julle hierdie toestand bereik om My stem hoorbaar in julle te hoor, sal julle die gelukkigste mense op aarde wees, want dan sal daar nie meer ‘n vraag bestaan wat onbeantwoord vir julle sal bly nie, dan sal julle in staat wees om met My te praat en sal antwoord ontvang, maak nie saak waar julle is nie, want dan sal My stem harder wees as die stem van die wêreld en sal haar altyd verdring. Hierdie hoorbare Woord was gehoor deur My dissipels op aarde, en dus was Ek in staat om hulle persoonlik te onderrig en elke vraag van hulle na My hemelvaart te beantwoord. Ek was saam met hulle in die gees en sal ook met julle mense in die gees wees tot aan die einde. Daarom moet julle poog om 'n toestand van volwassenheid van siel op aarde te bereik, sodat julle in staat sal wees om My stem hoorbaar in julle te hoor, en julle moet oefen om My Woord te ontvang, julle moet geestelik in konstante kontak met My bly en die antwoord op alle vrae aan My oorlaat, julle moet innerlik luister en julle sal 'n antwoord ontvang, die ewige Onderwyser sal julle Self onderrig soos wat Hy beloof het, dat Hy julle alle waarheid sal inlei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205