BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 89

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die wonings in die huis van die Vader - Die ewige vaderland 3808 Ek wil julle in die huis van My Vader binnelei. Soos wat Ek julle belowe het, sal julle in salige bewustheid eens as kinders van God die verrukkinge van die ewige lewe geniet, want My woord is waarheid en My belofte sal vervul word wanneer julle My Wil doen. Daar sal vir julle 'n einde kom aan alle nood. Elke aardse bekommernis sal verdwyn en in vryheid van gees, nie deur aardse materie gebonde, sal julle mag vertoef in die gebiede wat deel uitmaak van die ryk van die salige geeste, wat bomate heerlik sal wees. Op aarde sal julle nie die geluksaligheid kan verstaan wat vir die siele in hierdie Ryk beskore is nie. Julle sal My woord moet glo en so lewe dat julle die hemelse wonings van die Vader kan betrek na julle dood op hierdie aarde, die wonings wat deur die Liefde van die Vader vir Sy kinders voorberei is en wat waarlik die blyplek sal wees van diegene wat Myne geword het deur hul wil en `n lewenswandel in liefde. Waarom is julle bekommerd oor jul liggaamlike welsyn, as julle weet dat jul aardse bestaan slegs 'n kort oorgang is na die ware lewe in die ewigheid? Benut jul aardse bestaan slegs vir die regte vorming van jul siele, dan sal julle lot in die hiernamaals onvergelyklik geluksalig wees, want alles waarna jou hart verlang, sal jy ontvang. Maak seker dat die begeerte van jou hart nie die liggaam betref nie, want dit vergaan. Al wat ewigheidswaarde het, is slegs geestelike goed en as hart daarna verlang, dan sal jul siel in buitengewoon mooi oorde vertoef. Sy sal in skeppings verkeer waarvan mense op aarde nie in staat sal wees om eens 'n voorstelling te maak nie, en sy sal in die Vaderland wees. In die Vaderhuis waar die nabyheid van die Vader haar oneindig gelukkig sal maak en Sy liefde haar alles sal laat toekom wat haar geluksaligheid groter sal maak, want My Liefde vir julle, My kinders op aarde, is oorgroot. Ek gun julle almal 'n salige lewe as julle uit vrye wil na My terugkeer, want in My huis is daar baie wonings en alles wag op julle, sodat julle dit kan betrek en in staat sal wees om My heerlikhede te aanskou wat Ek vir julle voorberei het. Leef op aarde in liefde, en My Liefde sal vir julle in die geestelike ryk beskore wees. Gee in liefde aan jou naaste wat hy nodig het, liggaamlik of geestelik, en jy sal in gelyke mate Liefde van My ontvang, want met die maat waarmee julle meet, sal julle ook in My ryk gemeet word. Glo My belofte, dan sal die kort lewe wat julle nog op aardse beskore is, ten spyte van alle nood, vir julle draaglik wees. Wat jou ookal op die aarde ontneem word, sal jou duisendvoudig in My Ryk vergoed word indien jy die materie vrywillig opgee en jou dus daarvan losmaak, om sodoende geestelike goedere te kan ontvang, want jou tyd van aardse nood is kort, maar jy sal vir ewig lewe in die ewigheid, en die geluksaligheid in die huis van My Vader ken geen einde nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205