BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 532

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Satan se werksaamheid – innige gebed om beskerming 5175 Op welke manier die satan op julle inwerk, herken julle, naamlik Myne wat deur My Gees opgewek is, selfs nie altyd nie. Want hy gebruik dikwels juis by julle middele wat julle moet mislei. En hy bring aan julle die versoeking in 'n vorm waar julle nie sy werksaamheid kan herken nie. Hy wil julle tot ‘n val bring. Hy wil julle van My afrokkel. Hy wil julle gedagtes in die war bring, sodat julle kan begin twyfel aan My en My Liefde. Hy wil My Woord vir julle as nie-goddelik voorstel. Hy wil dat julle julleself kwel met selfverwyte, om dan des te meer suksesvol op julle in te werk. Hy wil dat julle My opgee en hom aanhang. En omdat hy weet dat julle My willens en wetens toegedaan is, probeer hy om julle te mislei en om My Wil as verkeerd aan julle voor te stel. Hy probeer om julle aan te spoor tot handelinge wat julle moet uitvoer in die geloof dat julle My dien, maar wat nie My Wil is nie. Daarom, wees versigtig en roep My innig aan in gebed. Wend julle innig tot My. Weet dat Ek elke oproep verneem wat julle na My opstuur. Maar oorskat nie julle eie krag nie. Dit wil sê, doen niks sonder gebed tot My vir My seën nie. Dan sal julle baie goed insien wanneer die teenstander iets van julle verlang wat in teenstelling is met My Wil. Hy reken op julle onvolmaaktheid, op julle blindheid, waarin hy julle self gestort het. Bewys aan hom dat julle hom herken en dat hy alle mag oor julle verloor het, deur julle bewuste verlange na My. En behoed julle angstig teen liefdeloosheid. Want dit is 'n lokval wat hy dikwels vir julle stel, waarin julle baie maklik gevang kan word, indien julle nie oplettend is teenoor dit wat oor julle pad kom nie. Dan word julle op die proef gestel om liefde te beoefen, en deur die teenstander, wat julle wil wen, daarin verhinder. Die geringste liefdeloosheid is tot sy voordeel, wat hy van gebruik maak om julle te mislei. Indien julle liefdeloos word, is dit 'n verwydering van My, ofskoon julle nooit in staat is om van My te skei nie, omdat julle onlosmaaklik met My verbind is en Ek laat nie een in sy hande val, wat eenmaal sy wil om by My te wees, laat blyk het nie. Maar hy werk met baie lis en geweld. Hy strooi twyfel in die harte en daaraan sal julle sy werk moet herken en ook hulp van My kant af moet hê, as julle maar net ’n innige diep sug in julle harte sal slaak, wat Ek baie verseker sal verhoor. Hy het wel groot mag voor die einde, maar My Mag is groter en hy waag om dit in twyfel te trek. Daarom hoef julle hom nie te vrees nie, maar julle sal versigtig moet wees en alles ondersoek waarmee julle gekonfronteer word. En as julle My sal aanroep om beskerming en hulp, is sy mag waarlik gering. Want Ek is dan aan julle sy en hy sal vir My vlug, omdat hy alle lig ontvlug wat hom oorwin het en hy nie die onderspit wil delf nie. Wend julle daarom te alle tye deur innige gebed tot My om beskerming, dan sal hy julle nie in die geringste kan skaad nie. Dan is julle sy baas en julle sal julle doel bereik, waarna julle op aarde streef. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205