BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 79

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wegneming – evangelie van die vier winde 3791 Van alle vier hoeke, d.w.s. uit alle nasies van die aarde sal Ek Myne aan die einde van die dae wegneem, want oral waar mense woon, is Myne ook aanwesig, wat My en hul naaste van ganser harte liefhet. Deur hul liefde herken hulle ook vir My, die ware God, as hul Vader van ewigheid, Wie in Homself die Liefde, die Wysheid en die Krag is. Oral waar mense woon sal ook Myne weet dat die tyd van die einde gekom het, want hulle lewe in liefde en word deur My gees onderrig oor wat aan’t kom is. In elke Hemelstreek is My woord waarneembaar. Dit word die mense aangebied uit die “Ryk van die lig” en hulle neem dit aan volgens die graad van hul geestelike volmaaktheid. Hulle hoor dit as gesproke woorde in die hart, of in hul gedagtes, of hulle hoor dit deur middel van My dienaars op die aarde, wat reeds ‘n ontwaakte gees besit. Hulle sal egter steeds die waarheid herken, omdat hulle ‘n verlange het na die waarheid, en sal hulle daardeur waardig maak om deur My onderrig te word. So word die evangelie van liefde in die hele wêreld verkondig soos wat Ek dit beloof het, want Ekself dra sorg vir Myne en sorg vir hulle met die nodigste en beste wat hulle op aarde aangebied kan word. Hulle sal egter ook die geloofstryd aan die einde nie bespaar bly nie, ofskoon dit in verskillende sterkte sal plaasvind. Oral in die wêreld sal Myne My moet bely en hulleself verdedig teen die wat sonder geloof is. Hulle sal hul liefdadigheid moet bewys wanneer dit van hulle gevra word en hulle sal gekwel word terwille van hul geloof voordat die einde kom. Maar alle “ontwaaktes van gees” sal ook vir My besig kan wees, want oral sal hulle ongelowiges aantref. Om hulle tot My oor te haal, sal die strewe wees van alle mense wat van My die waarheid ontvang en Myne geword het deur die liefde, want sodra wat die nood ondraaglik lyk, sal Ek Self kom en Myne na My ryk bring. Ek sal hulle in lewende lywe wegneem vanaf hierdie aarde, wat ‘n totale verandering nodig het, en Ek sal hulle verplaas na die nuwe aarde as die werk van verandering volbring is. Mense van alle nasies sal My mag prys en My heerlikheid loof, want oral waar mense hulleself bevind, sal Ek My hand uitstrek tot redding van Myne wat hulle in groot gevaar sal bevind. Dan sal Ek hul die loon gee vir hul standvastigheid in geloof en hul trou tot My en dan sal die huidige uiterlike vorm van die aarde vernietig word. Dit sal gebeur voor die oë van almal wat My weerstrewe en daarna sal daar ‘n nuwe aarde ontstaan soos dit verkondig is in woord en geskrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205