BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 413

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vereniging met God - die mens se doel 4871 Julle doelwit met die vereniging met My wees. Weet julle wat dit beteken om één te wees met julle Vader van ewigheid? Om te kan skep en te formeer soos Hy in krag en wysheid en in staat te wees om onophoudelik werksaam te wees vir die onvolmaakte gees? En om vir ewig geluksalig te wees? Julle afgelope lewe sal vir julle soos ‘n moeilike droom voorkom, wat julle egter nie meer sal bangmaak nie, maar dit sal julle slegs die liefde van die Skepper vir Sy skeppings laat besef, wat julle deur oneindige stadiums van groei begelei het waarin julle ryper moes word. En die besef wat julle nou in die ligryk sal hê, sal julle vervul met dankbaarheid en vol liefde sal julle na My opsien, Wie nou naby aan julle is en Wie vir julle matelose geluksalighede berei het. Om met My verenig te wees, beteken om volmaak te wees soos julle in die begin geskape was, voordat julle sondig geword het. Om hierdie volmaaktheid te bereik, is die hoogste doel van die mens op aarde, omdat dit ‘n voorwaarde is vir ‘n geluksalige lewe in die lig. En die enigste manier om dit te bereik, is die Liefde, Wie alles wat onvolmaak is, verteer en Wie ‘n lig-ontvanklike en goddelike siel omvorm sodat sy My uitstraling in haarself kan opneem en - wanneer sy daardeur geraak word, - onbeskryfbare geluksaligheid sal ondervind. Die oordrag van My Liefde op hierdie wese is die toonbeeld van geluksaligheid en dus ‘n voorreg van die volmaakte wat nie meer van My geskei kan word nie, maar wie ten volle met My verenig is. Hierdie oordrag van krag omvat egter al die ander in, naamlik die insig in die waarheid, lig en krag, sodat die wese dus in die wysheid sal staan en die krag wat hom toestroom goed sal benut, sodat hy dus volgens die wil van God kan skep en lewe gee aan sy geskapene. So kom die wese tot volle reg van kindskap, hy ken geen begrensing nie, hy is op hoogte van alles en sy krag stel hom in staat om werksaam te wees volgens My wil, wat nou ook sy eie wil is, sodat elke aktiwiteit die wese genoeë verskaf, omdat hy vir My werksaam is en die rykste beloning vind in My Liefde. Hierdie wese sal vurig verlang na My Liefde en Ek vervul sy verlange voortdurend en sy geluksaligheid sal geen grense ken nie. Die eenwording met My kan slegs deur liefde bereik word, omdat die liefde die doeltreffendste vuur is wat alle harte laat smelt en alle onsuiwerheid louter en alle troebelheid helder maak. Liefde is die oplosmiddel en terselfdertyd die bindmiddel. Sy verbreek die druk van die onvryheid, die kettings van sonde en smee ‘n band tussen die skepsel en My, wat vir alle ewigheid onlosmaaklik sal bly. En wie eenmaal hierdie band met My gevorm het, sal ook met My verbonde bly, want sodra die krag van My Liefde hom eenmaal deurvloei, word hy onvermydelik My eiendom wie Ek nooit aan My teenstander sal afstaan nie. Elkeen wie daarin slaag om hom van My teenstander los te maak, het reeds in My besit oorgegaan en het hom as My kind bewys en kan nou voortdurend in die nabyheid van die Vader vertoef, Wie hom nooit weer uit Sy teenwoordigheid sal verban nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205