BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 172

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God as Vader, Vriend en Broeder probeer om julle liefde te wen 4109 Ek wil vir julle ‘n liefdevolle Vader wees, ‘n wyse Leidsman en Raadgewer, ‘n troue Vriend en Broeder, Ek wil julle alles gee wat julle op aarde nodig het. Ek wil julle koester na siel en liggaam, sonder ophou wil Ek vir julle sorg en nooit meer moet julle dink dat julle deur My verlaat is nie, Ek wil julle in elke nood bystaan en julle beskerm teen alle aanvalle van julle vyande, hetsy geestelik of aards, Ek wil alle barmhartigheidsgawes oor julle uitstort en steeds sal julle My Liefde besef wat Ek van die allereerste begin vir julle gekoester het en wat nooit meer sal afneem tot in alle ewigheid nie. Dog van julle verlang Ek een ding: Dat julle julleself vir My as eiendom gee en dat julle daarna sal streef om by My te wees, dat julle My sal liefhê soos ‘n kind sy vader liefhet. Het Ek nou maar hierdie liefde, dan kan Ek julle vasgryp met die krag van My Liefde en julle vir ewig geheel en al wen, en vir hierdie liefde ding Ek ononderbroke mee. Daarom probeer Ek om julle tot die Waarheid te bring, tot die erkenning van My en My heilsplan van ewigheid, want eers sal julle moet weet dat julle My skepsele is en hoe julle, as My skepsele, verbind is met My, die ewige Skepper. Julle sal julle moet vergewis van die groot verantwoordelikheid teenoor My en in ooreenstemming daarmee lewe, sodat julle genade kan vind in My oë. Julle hart moet julle daartoe aanspoor, dan eers sien Ek julle liefde en dan behoort julle tot Myne, aan wie Ek My ryk beloof het, want dan sal julle My soek en as julle My gevind het, My nie meer prysgee nie, want dan sal julle die vereniging met My en soek My vra vir krag, omdat julle sal insien dat Ek julle Heer en Skepper is. Julle sal deemoedig voor My gaan staan en julle sal wees soos wat dit My behaag, naamlik vol liefde en vertroue en aan die Vader julle node in alle kinderlikheid vertel en Ek sal julle vrae verhoor. Ek sal julle elke verlange vervul, omdat My Liefde Haar vir julle so openbaar, dat Ek julle al op aarde gelukkig wil maak en ook eens in die ewigheid. Daarom sal julle moet luister na My Woord, want deur My Woord leer julle My ken, sodra julle My Woord in julle hart opneem, daaroor nadink en so leef dat julle My welgevallig is. Dan sal julle My ook liefhê en julle geluksaligheid sien in My Liefde vir julle. Dan kan Ek na julle toe kom, deur My nabyheid kan Ek julle tydelik en ewiglik gelukkig maak. Ek kan julle, na gelang julle dit waardig is, met geestelike gawes bedeel, Ek kan julle opneem in My ryk as julle die aardse lewe beëindig het en julle geluksalig maak tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205