BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 67

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lewende water - Bron van die ewige lewe 3757 Moenie studeer en spekuleer nie, maar leef in liefde, want wat bereik julle deur die voorafgaande indien julle geen liefde het nie? Julle sal bloot tot misplaaste intellektuele gevolgtrekkings kom wat nutteloos vir julle siele sal wees. Slegs die liggaam sal af en toe baat, indien julle ondersoeke en bespiegelings verband hou met materiële dinge. Selfs aardse denke sal geseën word, as julle terselfdertyd liefde beoefen, maar aardse denke sonder liefde neem die siel steeds dieper gevange in die materie, waaruit sy haarself moet bevry. Studie en spekulasie is regtig nie genoeg om geestelike sake te verstaan nie, sonder liefde lei dit tot verkeerde resultate, want dan vermy julle die Gewer van die waarheid, Wie Homself liefde is, Wie die waarheid oordra aan die persoon wat daarna streef om soos Hy te word. Soek dus die waarheid waar liefde duidelik sigbaar is, waar liefdevolle spraak, denke en optrede julle die waarborg gee dat die Gewer van die waarheid dit self aktief versprei. Daaruit moet julle skep en julle laat verfris, want daar sal julle die Bron van die Ewige Lewe vind, die Fontein waaruit lewende water vloei, soos wat God belowe het. Hy self het die Fontein vir julle toeganklik gemaak. Hy het die mens se liggaam en siel as draer van Sy Gees gemaak en waarborg Haar werking so gou as wat julle in liefde lewe. Trouens, Hy het ook die verstandelike vermoë aan almal gegee, maar hy het korrekte verstandelike aktiwiteit en korrekte denke afhangend gemaak van julle wyse van lewe, aangesien slegs dit, mits dit in ooreenstemming met Sy wil is, die krag van Sy Goddelike Gees in die mens aktiveer. Die aardse en geestelike wêrelde is twee opponerende wêrelde, net soos die mens se verstand en sy geestelike aktiwiteit mekaar opponeer so lank as wat die aardse wêreld dit nie self onderwerp aan die geestelike wêreld nie. Slegs die samesmelting van beide sal dieselfde gedagtes van die verstand en die hart tot gevolg hê, dit wil sê, die gees in die mens sal die verstand so gou regeer as wat die geestelike wêreld die mens se sintuie kan verdoof vir die materiële wêreld en een word met sy hele wese. Dan sal die mens in die waarheid leef, dan sal hy deurtrek word deur kennis wat aan hom gegee is deur die Gewer van die waarheid Self, deur Sy Gees. Dan sal hy nie nodig hê om te studeer en te spekuleer nie, want hy sal geleer word deur die ewige Liefde Self, aangesien sy manier van lewe 'n aktiwiteit van liefde sal wees en dit beteken 'n oorwinning van alle materie, dus 'n opname in geestelike sfere, 'n lewe in God. Dan sal die mens se liggaam 'n houer vir die Goddelike gees wees, waaruit lewende water vir ewig sal vloei, hy sal 'n onuitputlike fontein van Goddelike wysheid wees, 'n fontein van lewe wat deur almal gebruik kan word om hulself te verfris indien hulle dit wil. Enigiemand wat daaruit skep, sal vir ewig lewe, soos wat God belowe het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205