BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 372

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Jesus se beliggaming op die aarde - Betekenis van die era 4774 ‘n Hoogs beduidende era, wat ná die vloed begin het en wat effektief uniek is, kom nou tot 'n einde. Want God Self het afgedaal na die aarde gedurende hierdie era om aan die mense 'n veilige weg te wys, omdat hulle gefaal het, omdat hulle nie meer bewus was van die belangrikheid van hul aardse vooruitgang as menslike wesens nie en het dit nutteloos gemaak wat uiters suksesvol kon wees, omdat hulle nie gebruik gemaak het van hul aardse lewe vir hulle siele se hoër ontwikkeling nie. God het homself as 'n mens op aarde gedurende hierdie tyd beliggaam. Hy het vlees aangeneem en het dus as 'n mens tussen mense gewoon. Hy het bereik wat mense tot dusvêr nie in staat was om te bereik nie, naamlik dat Hy Homself losgemaak het van die menslike natuur en het vrywillig na God gestreef. Dit is verkeerd om te aanvaar dat die goddelike in die mens Jesus hom beskerm het van menslike mislukkings en menslike emosies, inteendeel, Hy het dit besonder heftig moes weerstaan en het tog oorwin, want Liefde het Hom krag gegee en Sy wil was besonder sterk deur die Liefde. Dus het hy vir die mensdom bewys dat dit moontlik is om homself tot 'n goddelike wese te ontwikkel deur liefde, wat elke mens se taak is en daarom die betekenis en doel van die aardse lewe self is. Hy het die getuienis as 'n mens gegee en die Godheid het Haarself verenig met Hom, omdat Jesus, die man, Homself tot liefde omvorm het. Hierdie daad het dus plaasgevind in ooreenstemming met goddelike besluit tydens hierdie era, en die ganse heelal het daarin deelgeneem. Alle menslike wesens voor en na God se menslike manifestasie op hierdie aarde deel die seëninge van hierdie Verlossingsdaad, wat deur die mens Jesus bereik was namens alle wesens tot in die ewigheid. En tog sal hierdie era ook nou tot 'n einde kom, want die mensdom ignoreer Christus se verlossingsdaad heeltemal en vra nie vir hulp ten einde hul doel van die aardse lewe te vervul nie. Daar is geen ander opsie vir hierdie menslike ras nie, aangesien hulle die beste manier verwerp, dit is, hulle ignoreer dit. Dus sal 'n uiters belangrike era tot 'n einde kom en die betekenis daarvan sal nie herken word nie. Nietemin bly die daad van verlossing effektief en netso sal die seëninge van die verlossingsdaad nooit oneffektief word nie. Die onderrig van Christus, die suiwer Woord van God, sal ewigdurend wees en sal oorgeneem word na die nuwe era, selfs al disintegreer die ou aarde, tot die mate dat die hele aarde se oppervlak omskep sal word en nie een van die skeppings op die ou aarde sal oorbly nie. Jesus Christus, die Seun van God en Verlosser van die wêreld, sal die toonbeeld van geestelike ontwikkeling bly, Sy goddelike Woord sal dan ook weer geleer word. Dit sal toeganklik gemaak word vir die mense van die nuwe aarde deur persoonlike kontak met die geestelike wêreld van lig, sowel as met God self, wat as Vader onder sy kinders sal bly wie die weg van Christus geneem het en wie hulself daardeur ook in liefde verander het. God, die Ewige Liefde, sal met hulle interaksie hê soos 'n vader met sy kinders. En hierdie mense van die nuwe aarde se saligheid is gekoop deur Jesus Christus deur sy bloed, deur Sy dood aan die kruis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205