BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 14

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Aardse voorsorgmaatreëls is nutteloos 3692 Julle moet julleself totaal losmaak van die wêreld indien My Krag julle moet deurdring en julle daarvan bewus wil wees, ook in tye van angstige beproewing sal julle slegs vol krag wees indien julle in staat sal wees om alle aardse gebeure te ignoreer en julle geheel en al in gedagtes aan My oor te gee. Ek sal hulle wat probeer om hierdie intieme band in tye van die grootste aardse nood te vind, veral goed versorg, want hulle bewys hul geloof in My, wat Ek nooit sal teleurstel nie. Julle kan niks teëhou wat Ek oor julle gaan laat kom nie, daarom is elke poging wat julle onderneem vir julle liggaamlike welsyn vrugteloos. Julle sal baie meer bereik deur jul gedagtes op My te fokus en getrou op My hulp te wag, want dit sal verseker sukses tot gevolg hê, en Ek sal julle liggaam en siel beskerm, omdat julle in My glo. Voordat Ek Myself deur natuurkragte laat geld, sal Ek julle steeds onmiskenbare tekens stuur van ‘n naderende ramp, en onthou dan My Woorde, kom bymekaar in gebed en gee slegs aandag aan julle geestelike welsyn, moenie oor jul liggame bekommerd wees nie en probeer net om opregte kontak met My te bewerkstellig, sodat Ek julle kan beïnvloed en ongehinderd lei sonder om weerstand te ondervind deur aardse afleiding, wat die werking van My Gees verswak of selfs onmoontlik maak. Moenie prober om die liggaam te onderhou nie, want wat Ek lewendig wil hou sal lewendig bly, en wat julle moet verloor, sal julle nie in staat wees om te beskerm nie. Ek weet wat julle nodig het, net soos wat Ek weet wat die verdere ontwikkeling van jul siele sal benadeel. Laat daarom alle sorg vir julleself en julle aardse besittings aan My oor en dink slegs aan julle siele, want julle weet ook nie of dit julle laaste uur gaan wees nie. Ek maak Myself by voorbaat kenbaar, want in My Liefde wil Ek julle nog voldoende tyd gee om in kontak te kom met die geesteryk en met My, Wie elke enkele person se toekoms in My Hand hou en dit sal dan lei tot julle beswil. Wie hom dus met My sal verbind, het die veiligste beskerming gevind en sal nie nodig hê om enige ander aardse veiligheidsmaatreëls te tref wat binne ‘n oomblik waardeloos kan word nie. Ek wil My openbaar, Ek wil My bekendmaak aan Myne om hul geloof te versterk, hulle leer om ware arbeiders vir My koninkryk te wees, wat hulle later sal word. Wees nie besorg nie, want Ek sal vir julle sorg, gee alleen maar ag op My woorde van liefde en laat jul harte daarop reageer. Spoor ook julle naastes aan om soortgelyk op te tree, waarsku hulle teen oorywerige voorsorgmaatreëls vir aardse welsyn en versoek hulle om tot My te keer en hulle in siel en liggaam geheel aan My oor te gee. Elkeen wat julle woorde ter harte sal neem, sal wonderlik gelei word volgens die sterkte van sy geloof. Wees nie bevrees nie, wat ookal gebeur, selfs al is julle in baie gevaarlike omstandighede. My arm reik oral heen tot hulp, maar ook tot vernietiging. Wie Ek ookal in die lewe wil hou, sal bly lewe, en wie Ek wil vernietig, sal homself nie kan red nie, hy moet net verseker dat sy siel nie ten prooi val van die duisternis nie, dan sal hy gered word vir die ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205