BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 481

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Stryd teen die vyand van die siel – Die aanroep van Jesus Christus 5037 In die stryd teen die bose sal julle steeds oorwinnaar bly wanneer julle Jesus Christus sal aanroep om hulp. Hy ken die vyand van die siele, wat Hom ook self as vyand tegemoet getree het, toe Hy op aarde geleef het en die mense daartoe gebring was om Hom aan die kruis te nael. Hy ken hom en weet van sy boosaardigheid, sy lis en geweld en sy mag, wat hy misbruik om julle mense van God af te bring en om julle van Hom te vervreem. Hy ken hom en plaas Homself teenoor hom om die stryd aan te knoop sodra julle Hom om hulp kan aanroep. Julle is in voortdurende gevaar want hy lê by julle op die loer en probeer om julle skade te berokken, hy weet wie na God streef en vir hulle in die besonder, probeer hy tot ‘n val te bring, deurdat hy hom deur middel van ‘n vermomming wil mislei, deurdat hy homself vroom voordoen en tog vol sataniese gedagtes is. Jesus Christus lê egter sy skandelike spel bloot en gee aan diegene wat hulself aan Hom toevertrou die vermoë om dinge helder te deursien. Geen uitroep tot Hom sterf ongehoord weg nie en vir Hom is geen vyand so magtig, dat Hy nie teen Hom kan optree nie, Hy bedwing almal en kom as oorwinnaar te voorskyn. Daarom hoef julle die vyand van julle siel nie te vrees nie, wat hy ookal teen julle wil onderneem, want sodra julle vir Jesus Christus aanroep om hulp, om Sy bystand, sal hy julle vanself met rus laat, omdat hy die krag van die goddelike Naam ken en daarvoor vrees. Wie egter op eie krag vertrou en glo dat hy die hulp van Christus nie nodig het nie, sal ook aan homself oorgelaat bly en sal self die stryd teen Satan moet aanknoop. En hy sal die onderspit delf, want ‘n swakke mens is nie teen sy krag opgewasse wat hy (Satan) ook van God ontvang het nie en wat hy nou op ‘n totaal verkeerde wyse gebruik. Jesus Christus staan julle mense altyd behulpsaam by, maar julle moet na Hom toe gaan en Hom vra vir Sy liefde en barmhartigheid, julle moet glo in Hom, dat Hy ‘n sterke oorwinnaar is van Satan, dat Hy julle dus kan help en die hulp sal nie wegbly nie, Hy sal die vyand van die siele toegang tot julle belet, sodra julle Hom sal erken as julle Heer, sodra julle julleself aan Hom oorgee, sodat Hy julle kan help. Want aan Sy mag is alles onderworpe en Hy is ook Heer oor die geesteryk van die bose, dus het die kragte van die duisternis geen mag oor julle wie die goddelike Verlosser Jesus Christus om beskerming aanroep teen die bose nie. Beveel julleself aan in Sy beskerming en Sy barmhartigheid en Hy sal oor julle waak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205