BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 561

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geloof sonder liefde is dood 5234 Dit is noodsaaklik om volgens die gebod van liefde te leef ten einde ‘n diepe geloof te bereik. Bewyse is nie noodsaaklik om te glo nie, julle moet eerder oortuig wees van iets wat nie bewys kan word nie, sodat julle dit heelhartig kan steun, sodat julle kan bevestig waarin julle glo. Slegs so ‘n geloof word deur My aanvaar as ‘n lewende geloof, want Ek beskou nie woorde en versekering as geloof nie, maar slegs as saamstem om ‘n beswaar te vermy, aangesien julle ‘n beswaar nie kan bewys nie. In daardie geval glo julle blindelings, julle aanvaar sonder noukeurige ondersoek, sonder persoonlik opinie, wat aan julle van buite gegee word. Maar hierdie soort geloof sal nooit kragtig word nie, met hierdie soort geloof sal julle nooit buitengewone resultate kan bereik nie, want slegs ‘n lewende geloof kan ’n bewys van die krag van geloof gee. Maar ‘n lewende geloof is geloof gebore deur liefde, omdat liefde die krag is wat haarself deur geloof uitdruk. Geloof sonder liefde is dood, dit is iets innerlik formeel wat geen effek het nie. ‘n Aktiewe intellek kan sekerlik tot ‘n gevolgtrekking kom wat die persoon dan 'geloof' noem, maar die geloof is meer ‘n veronderstelling wat nóg tevrede stel nóg homself ophef, solank die liefde nie in hom ontsteek is nie. Want slegs liefde sal lewe aan so ’n geloof gee. ‘n Liefdevolle persoon egter, het nie nodig om sy intellek uitsonderlik te aktiveer nie en tog sal hy nietemin sy kennis kan bevestig, want hy word deur sy innerlike gees ingelig en so kan hy met oortuiging glo, omdat hy die bewys in homself het. Daarom, wat geglo moet word, kan nie bewys word nie, anders kan ‘n mens nie van 'geloof' praat nie en tog bestaan daar geen twyfel vir die persoon wat met liefde leef nie, omdat die gees in hom aan hom die verklaring sal gee wat sy diep geloof regverdig. Maar dit kan nie voldoende aan ‘n ander persoon oorgedra word nie, omdat elke mens self by geloof moet uitkom, wat hy kan doen as hy die liefde nie ignoreer nie. Liefde is egter die eenwording met My. Derhalwe moet Ekself ook deur hom wat liefhet, erken word en daarom kan die geloof in My nie betwyfel word nie, want waar Ek deur liefde aanwesig is, gee Ek bewys van Myself aan die persoon en dan word hy deur ‘n lewende geloof deurdring wat nooit sonder krag kan wees nie. Ek is die bron van alles, - liefde en wysheid, lig en krag kom uit My voort en die een sonder die ander is ondenkbaar. Dus sal elkeen wat intiem met My verbind is deur liefde, noodsaaklik ook ‘n lewende geloof hê en dus ook volledige kennis. Maar waar daar nie liefde is nie, bestaan laasgenoemde ook nie. Dan is dit ‘n dooie geloof sonder bewustheid, want Ek Myself is liefde, sonder liefde is daar geen krag en geen lig nie. Sonder liefde leef julle mense nog in duisternis en sonder liefde is julle swak wesens, want slegs liefde sal julle sterk maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205