BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 183

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorloper sal verskyn voor die Wederkoms van Jesus - Hulp is dringend nodig. 4136 Buitengewone genadegawes kan vir die mense aangebied word, maar hulle gaan daarby verby asof dit iets alledaags is. Hulle doen geen moeite om dit ernstig te ondersoek nie en alhoewel hulle hoor wat hulle as waardevolste genadegawe aangebied word, wend hulle dit nie vir hulself aan nie en bring hulself nie tot omvorming volgens My Wil nie. En so gaan die genadetyd verby, sonder dat dit vir hulle veel voordeel inhou. Die einde is naby en Ek sal Myself bekendmaak op alle moontlike maniere. Ek wend alle hulpmiddele aan om julle harte te open, sodat Ek daar kan ingaan en hulle Self onderrig. Gevolglik sal daar dubbeld soveel gewerk word vir die komende tyd en My dienaars moet hulle opdrag ernstig opneem en nie hulself bedrieg deur te glo dat hulle al ’n pragtige stuk werk verrig het nie. Die kort tydjie voor die einde vereis buitengewone bystand van My kant af en ‘n besonder gretige aktiwiteit van My dienaars op aarde, indien die siele wat hulle in uiterste nood bevind, gered moet word. Al lyk dit asof julle nie baie sukses sal hê nie omdat baie julle sal verwerp, sal julle werk nie tevergeefs wees nie. Daar sal egter iemand kom wat dieselfde woorde tot die mense sal spreek as wat julle van My af ontvang het en die mense sal dit vergelyk en verbaas wees, omdat hulle besef dat die inhoud ooreenkom met wat hulle alreeds deur Woord en Geskrif ontvang het. Mense sal dan weer ‘n goeie geleentheid gebied word om hulle lewenswyse te verander en hulself te vorm ooreenkomstig My Wil, want die openbaringe van bo sal in ooreenstemming wees met die Evangelie wat deur hom verkondig sal word wat My Voorloper sal wees, vóór My laaste wederkoms. Slegs enkeles sal die buitengewone “lig” herken en sal weet dat die tyd aangebreek het. Die meerderheid sal egter ‘n genadegawe wat My Liefde hulle aangebied het, verontagsaam. Hulle sal nie meer gehelp kan word nie, want dit is hulle vrye wil, of hulle dit sal aanneem of verwerp en Ek sal dit nooit afdwing nie. Die tyd van genade sal egter gou verbygaan en spoedig sal die laaste uur slaan. En wie dan nog nie sy weg na My teruggevind het nie, sal vir ewige tye vêr van My af bly, dus in ‘n ellendige toestand wat My Liefde voortdurend poog om te verhoed, maar die resultaat hang van julle mense self af. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205