BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 348

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

My skape herken My stem - “Afweer” 4726 Soos wat julle julleself teenoor My Woord instel, so stel Ek My teenoor julle in. Want dit is die Stem van die Vader wat tot julle spreek, wat julle sal moet herken indien julle My liefhet, dus My gebooie onderhou. Hom aan wie My Woord bekend gemaak word, neem dit aan as hy My liefhet, of het My nie lief wanneer hy My afwys, d.w.s. wanneer hy nie My gebooie nakom nie, want hy leef nie in die liefde tot God en sy naaste nie, andersins sou hy My Woord herken het as die Stem van die Vader. Dit sal vir julle dus begryplik wees dat Ek diegene sal seën wat My in die woord opneem, maar My seën onttrek van die wat My afwys, want hulle wat My Woord verwerp het, sal nie kan sê dat hulle My nie herken het nie. My skape herken My stem en wie dit herken, staan ook daarvoor in, hy sal heeltemal instaan vir My Woord en sal nie vrees om dit deur te gee nie. Want waar is ‘n kind te vinde wat geen geloof aan die woorde van sy vader heg nie? Ek het na Myne gekom en hulle het My nie herken nie. En nou kom Ek weer na My kinders, maar minder as ooit gee hulle ag op My stem, omdat hulle nie die ware verhouding van kind tot My het nie, omdat hulle aan die wêreld meer reg toeken en vir My nie veel meer oorhet nie. En tog noem hulle hulself gelowig. Maar Ek heg nie waarde aan hulle geloof nie, want Ek sien geen liefde in hulle harte nie, omdat hulle andersins My of My Woord sou begeer het, of hulle sou na die sagte klank van My stem geluister het waar dit maar te hore is. Wie egter My Woord terwille van die wêreld verwerp, beskou Ek nie as My ware kind nie, want die Liefde van die Vader sluit waarlik al Sy kinders in, maar Sy wil ook deur hulle beantwoord word. Hou van My en onderhou My gebooie, dan sal My Woord ook vir julle vaderlik voorkom, dan sal daar ook geen wil om dit af te wys in julle opkom nie, dan sal julle My vol vreugde teenoor julle medemens bely en daarvoor sorg dra dat Ek bekendgemaak word. Maar as julle nie die liefde in julle het nie, sal dit niks doen vir julle nie en omdat dit lastig sal wees vir julle, sal julle dit afwys, duidelik in die hart, asook na buite toe en dan wys julle ook My Liefde, Wie in die Woord tot julle gekom het, van die hand, Wie julle deur die Woord ‘n bewys gee dat die Vader met Sy kinders spreek en deur hulle aangehoor wil word. Ondersoek julleself ernstig of julle kinders van die wêreld is of kinders van die Vader in die hemel en dink aan My Woorde: “My skape herken My stem” en wees nie ongelowig nie, maar gelowig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205