BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 577

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Einde van ‘n Verlossings periode - Heilsplan van God 5278 Ek het vir julle ‘n doel gestel en aan julle ‘n termyn daarvoor gegee waarin julle mense die doel goed sou kon bereik het. En ook nou nog is dit vir julle moontlik, wanneer julle dit ernstig wil, dat julle by die doel kan uitkom. Maar die termyn wat aan julle gegee is, is verby en nog maar ‘n kort tydjie skei julle van die einde en wie die doel dan nog nie bereik het nie, sy geestelike lewe sal hy verspeel het, hy sal dit verbeur, hy wou nie lewe nie en sy lot sal die dood wees. Dan sal daar ‘n verlossingsperiode ten einde loop en ‘n daarna ’n nuwe begin, maar die gees wat tans as mense beliggaam is, sal dan onvermydelik by hul einde aangekom het en indien hulle faal, sal hulle weer die kringloop van die ontwikkeling moet begin, sodat My Wet van die ewige ordening vervul kan word. Hierdie termyn het uitgeloop en slegs minute skei julle van die uur van ondergang van die ou aarde, waarin die skeppings hierop ontbind sal word om weer opnuut te ontstaan, om weer nuwe moontlikhede te gee vir die ontwikkeling van die nog onrype gees. En al stel Ek julle steeds weer die uur voor die Gees, dit gaan sonder om indruk te maak by julle ore verby, want julle glo dit nie. Maar julle ongeloof hou My plan van ewigheid nie teë nie, dit gee My egter aanleiding om julle steeds duideliker tekens te stuur sodat ‘n nabye einde vir julle geloofwaardig sal voorkom. Julle ongeloof noodsaak My om julle uitermate pynlike wonde toe te dien, sodat julle julleself kan besin oor wat julle lewe eintlik is en hoe julle dit benut het. Ure van nood en ellende sal julle nie gespaar kan bly nie, maar dit kan dalk daartoe bydra om julle na die doel te lei, wat julle waarlik nog sal kan bereik indien julle dit ernstig wil. Ek sal julle op ‘n duidelike wyse help en aan julle krag gee, maar julle harte moet My om hulp aanroep, sodat julle wil homself kan vertoon. Alles kan en wil Ek vir julle doen om julle geluksalig te maak, maar My heilsplan van ewigheid kan Ek nie omvêrwerp nie, dit moet volgens die wet van die ewige ordening uitgevoer word en dit binne ‘n vasgestelde tyd, wat nou haar einde nader. Die geestelike gesteldheid van die mense het al sedert lankal haar dieptepunt bereik, wat ‘n einde van die aarde sal meebring, maar Ek talm nog steeds terwille van die weiniges wat swak en besluiteloos is, sodat Ek hulle nog kan wen, voordat die termyn afgeloop is. Maar dan sal alle moontlikhede uitgeput wees, dan sal elkeen die gevolge van sy gesindheid teenoor My moet dra, dan word die oordeel onherroeplik gehou en iedereen sal die lot ten deel val wat hy verdien, ewige geluksaligheid of verdoeming, ‘n lewe in die paradys op die nuwe aarde of weer ‘n hernieude kluistering in die skepping vir ‘n eindelose lang tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205