BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 574

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Massale sterfte - Vroegtydige wegroep van die swakkes in geloof - Beslissing 5271 En dit sal gebeur soos wat Ek dit verkondig het. Eers sal daar ‘n massale sterfte intree en julle sal dit as toevallig beskou, as ‘n ongeval, julle sal elke ander verklaring eerder laat geld as hierdie een: Naamlik dat Ek die mense self in groot getalle wegroep wat in die laaste stryd op die aarde sou gefaal het en wat te swak sal wees om weerstand te bied en tog ook nie in die hande van My teenstander mag val nie. Want Ek ken die harte van die mense wat nog ‘n klein vonkie liefde in hulself dra en die vonkie nog kan laat oplewe, indien dan nie op die aarde nie, dan in die ryk hierna tot waar My Liefde en Erbarming ook reik om hulp te bring en sal hulle nie ten prooi laat val aan die ewige verderf nie. Dit sal gebeur soos wat Ek dit verkondig het. Daar sal so 'n mate van nood en ellende wees, sodat elkeen wat wil, sal insien dat dit die tyd van die einde is. Dog slegs daar waar Myne te herken is, sal ellende wees, want hierdie ellende sal deur die medemens berei word, om die wat Myne is, se geloof in hulle God en Skepper van die ewigheid te ontneem, wie hulle as Vader sien en wie Hom trou wil bly. Die teenstander werk teen My en sal hy die mense gebruik wat aan hom gebonde is om die skandelikste dade uit te voer teen Myne. Hy sal hulle aan My ontrou wil maak en sal daarom met meedoënlose middele optree, waarteen Myne nouliks in staat sal wees om stand te hou. Maar die krag van My Liefde sal hulle regop hou, die krag van My Liefde sal hulle sukses gee, hulle sal standvastig bly en al die vyandiges oorwin, omdat hulle dit met My krag kan doen. Die tyd loop ten einde. Wat heden nog nie vir julle geloofwaardig voorkom nie, sal julle binnekort ervaar, ‘n omwenteling in elke opsig wat alle mense skade sal berokken en van alle mense ‘n standpunt teenoor My sal vereis, die Skepper en Behouer van ewigheid. En hierdie standpunt kan slegs wees: Belydenis of afwysing. Dit is die beslissing wat nog moet kom voordat die einde daar is. Ek sal met krag in julle gedagtes binnedring en julle sal My kan opneem of afwys. Dog is dit ’n besluit vir die ewigheid wat julle sal moet neem. En daarom word die boosaardige werksaamheid van My teenstander ook toegelaat, omdat hy sal bydra tot die uiteindelike besluit, naamlik vir My of vir hom. Hy sal sy bevoegdheid gebruik vêr verby die grense wat aan hom gestel is, hy sal Myne ongewoon hard kwel en sal sy aanhangers volop aardse goedere, eer en roem gee en daarom sal hulle hom eerder as hulle heer erken en My verloën. Dog laat Ek slegs die sterkes (in geloof) die einde meemaak, die wat aan My getrou is en sal bly en wat die krag van My Liefde voortdurend in ontvangs neem. Ek neem die swakkes egter weg, deurdat Ek hulle wegroep voordat die einde kom, sodat hulle nie in die hande van My teenstander sal val en ‘n ewige tyd sal moet boet nie. Maar die wat volhard in die kwaad, sal omkom op die dag van die oordeel, want ook aan hulle was My genade dikwels genoeg gestuur, maar hulle het dit nie geag nie en het bewustelik in die kamp van die teenstander ingegaan en daarom moet hulle ook sy lot deel wanneer die einde aanbreek, - want alles sal vervul word wat Ek deur sieners en profete verkondig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205