BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 207

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike debatte is nodig om opheldering te gee 4315 Julle mag geen geleentheid laat verbygaan wanneer julle vir My en My Ryk kan werk, waar julle kan praat oor dit wat My Gees aan julle bekendmaak nie. Daar sal vrae gevra word wat slegs vir julle moontlik sal wees om te beantwoord en daar sal baie menings ter sprake kom, julle sal dit egter slegs op die regte manier, met oortuiging, moet kan uitlê, want julle alleen staan vas in die waarheid, julle is deur My onderrig en hoef daarom geen teenkanting te vrees nie. Julle sal elke valse opvatting onderskep omdat julle kennis het. Julle taak bestaan daaruit dat julle die prikkel sal gee vir debatte van geestelike aard, dat julle nooit sal vrees om te praat nie, dat julle altyd sal voel soos My dienaars wat ywerig vir hul Heer besig is en dat julle steeds bewus sal wees van julle belangrike taak. As dit julle innerlik aanspoor, gee gevolg daaraan en doen wat julle hart julle aansê om te doen. As dit van julle verlang word om te praat, praat dan, want dan spoor Ek julle Self aan om geestelik te arbei. Dit sal altyd My Wil wees dat daar van My Woord, wat van Bo kom, melding gemaak word, dit sal altyd My Wil wees dat die mense hul gedagtes onder mekaar wissel oor geestelike vrae en altyd sal Ek die impuls daartoe gee en vir julle die weg gelyk maak, d.w.s. die denke van die mense rig op die probleme wat Ek bereid is om op te klaar. Dus mag julle ook steeds oortuig wees dat Ek teenwoordig is by alle gesprekke van geestelike aard en dat Ek julle gedagtes die regte rigting gee, julle mond die gawe om te praat en julle verstand die regte oordeelskrag. Daarom kan julle vry uit julleself spreek en julle sal altyd volgens My Wil praat, want julle is slegs My werktuie, waardeur Ek Myself uiter. Julle mag egter nie beskroomd wees en swyg wanneer dit nodig is om te praat nie. Julle sal resultate sien en die debatte sal baie bydra om sake op te helder en sal die mense prikkel om nou met hul menings uit te kom, wat altyd die gevolg sal hê dat My ligwesens tussenbeide sal kom en poog om hul invloed te laat voel. Dan het julle die veld voorberei en die saad uitgestrooi wat goeie vrugte sal voortbring. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205