BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 438

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Katastrofe kort voor die einde – Dooie sones 4940 'n Geweldige gebeurtenis sal die finale einde voorafgaan, wat alle mense wat dit sal oorleef, sal moet laat nadink. Dit sal 'n voorteken wees van die einde. 'n Verwoesting in die kleine, vergeleke met die laaste werk van vernietiging van hierdie aarde, maar ook van 'n omvang soos wat die mensdom nog nooit meegemaak het, solank as wat die aarde bestaan het nie. Dit sal 'n natuurgebeurtenis wees wat alle mense, wat getref sal word of daarvan sal hoor, in beroering sal bring. Want die gevolge van hierdie gebeure sal te geweldig wees om onopgemerk te kan bly. Daar sal, wat die mens noem, dooie sones op land ontstaan wat heeltemal geen lewe sal hê nie, omdat die uitwaseming van die aarde op hierdie plekke alle lewe sal verstik. Daar sal 'n duidelike inwerking van natuurkragte waarneembaar wees, sodat hierdie verskynsel nie aan menslike invloed toegeskryf sal kan word nie, omdat Ek Myself deur hierdie gebeurtenis wil openbaar, om die mense die naby synde einde, wat sieners en profete voortdurend in My opdrag verkondig het, ook geloofwaardig te maak. Daar is opnuut nog leed te wagte vir die mense. En hierdie leed sal hulle nie gespaar kan bly solank as wat hulle nog die wêreld haar tol betaal en slegs sydelings aandag aan My skenk nie. Hulle moet My soek, sodat Ek My kan laat vind. En dit kan slegs tot stand gebring word deur 'n gebeurtenis wat nie as ’n werk van mense verklaar sal kan word nie. Hulle sal 'n hoër Mag daaragter moet voel en hulleself aan hierdie Mag in hul aardse nood toevertrou. Maar daarom moet hulle ook aan hierdie Mag oorlewer word, sodat hulle hulle toevlug tot Haar sal neem uit eie aandrang. Hulle moet aards sonder hulp wees, om die hulp van bo duidelik te bespeur. Daarom sal daar 'n geweldige storm opsteek, wat alles sal ontwortel en die lug inslinger. Die aarde sal splits en van bo tot onder sal die mense aan die elemente oorgelewer word, waarteen hulle nie sal kan veg nie, omdat hulle krag nie toereikend sal wees nie. 'n Ondraaglike hitte sal die mense ook vooraf al onbekwaam maak. En suf en onverskillig sal hulle die eerste verskynsels in die natuur dophou, totdat hulle hul ernstige toestand sal insien en dan met byna brute krag vir hul lewens sal stry, wat hulle sal vrees om te verloor. En Ek sal al diegene wat van goeie wil is, bystaan in hul nood. Ek sal aan hulle insig gee, sodat hulle My heerskappy en werksaamheid in al die gebeure sal sien en vanuit hierdie insig ook hul medemens onderrig en hulle toespreek om hulle tot My te rig, en hulle sal My Liefde, Wysheid en Almag verkondig, sodat hulle na My sal roep wanneer hulle in gevaar is. Ek wil hulle Leier wees. Deur alle nood heen sal diegene gered word wat in My glo en wat My wil dien in die laaste tyd voor die einde. Want kort na hierdie gebeure, sal die ondergang van die ou aarde ook volg, soos wat dit geskrywe staan. En die mense moet hierdie ondergang nie onvoorbereid meemaak nie. En daarom laat Ek dit voorafgaan deur 'n skaduwee daarvan. 'n Laaste aanwysing, wat geglo moet word, sodat die mense nie die ewige verderf sal ingaan nie, sodat hulle hul in veiligheid kan bring, indien hulle hul wil maar net op die korrekte manier sal gebruik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205