BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 230

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Net soos in die Tyd van die Sondvloed – Eindtyd – Wêreldse vooruitgang 4374 Net soos in die tyd van die sondvloed sal dit ook kort voor die einde wees. Die mense sal verslaaf wees aan alle wêreldse genietinge en aan hulle liggaamlike begeertes en verdorwenhede sal seëvier. Hulle sal ‘n sedelose en immorele lewenswyse hê en hulle gedagtes nie na Bo rig, na Hom Wie Heer van Hemel en aarde is nie, want hulle sal geen geloof meer hê nie. Daar sal ‘n geestelike laagtepunt wees soos nog nooit bereik is sedert die begin van hierdie ontwikkelingsperiode nie. Honend en lasterend sal hulle teenoor die weinige gelowiges staan, hulle vyandig behandel en vervolg en alles van hulle weerhou wat hulle vir hulle lewensonderhoud sal nodig hê. Hulle sal egter self swelg en bras, lewe en liefhê, maar hulle liefde sal ‘n verkeerde wees, hulle lewenswyse ‘n valse wees, want dit is dienaars van die duiwel wat in die laaste tyd die aarde sal bevolk. Die ontbinding van die aarde sal egter aan hierdie toestand ‘n einde maak, wat geen opwaartse ontwikkeling van die mense meer sal toelaat nie. Dit sal ‘n tyd van sondigheid wees soos wat mens hom nie eens kan indink nie. God sal heeltemal verdring word en hulle sal die wie nog in Hom glo, om die lewe wil bring. God sal egter hierdie tyd Self beëindig en die laaste dag sal skielik en onverwags kom, midde-in die vreugderoes van die wêreld, waarin die mense van die laaste tyd voortdurend sal lewe. Daarom sal daar ‘n vroeëre en ‘n skynbare oplewing te siene wees. Al die wêreldse dinge sal vir die mens aangebied word. Die verlange na aardse dinge sal oordrewe sterk wees en gewetenloos sal elkeen aan homself verskaf waarna sy sintuie verlang. Dit sal ‘n stryd wees van die sterke teen die swakke en die oorwinnaar sal dié wees wat liefdeloos vir homself sal toe-eien wat nie aan hom behoort nie, want hy het Satan self as weldoener wat hom materieel begunstig en tot verhoogde lewensgenot aanpor. Die sonde sal die oorhand kry en die oordeel sal kom wanneer niemand dit vermoed nie, want die mense moet deur die aarde verteer word, wanneer hulle op hierdie trap van ontwikkeling aangekom het, omdat hulle dan ware dienaars van die duiwel geword het en God totaal verloën. Dan sal die uur van verantwoording kom vir alle sondaars. Dan sal die dag van die Geregtigheid van God kom, die dag van die Oordeel vir diegene wat aan God se teenstander behoort en die dag van beloning vir die weinige Gods-getroues wat sal standhou en wat nie aan die versoekings van die wêreld ten prooi geval het nie, soos wat dit verkondig is in Woord en Geskrif. ‘n Verlossingsperiode sal ten einde loop, omdat die mensdom ryp sal wees vir die ondergang, Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205