BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 467

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dit gaan oor die Ewige lewe 5000 Dit gaan oor die ewige lewe, die lewe van die siel in die geestelike Koninkryk na die dood van die mense op hierdie aarde, die hele ewigheid. Begryp julle mense die erns hiervan? Dink daaroor welke groot verantwoordelikheid julle in julle aardse lewe het waar julle julle eie lot in ewigheid bepaal, waar alle beskikbare middele tot julle beskikking staan om geseën te word, maar wat julle ignoreer ten koste van enorme skade aan julle siele. Bedink dat julle verantwoordelik gehou sal word vir julle gedagtes, wil en werke op aarde en dat julle niks daaraan ongedaan kan maak nie en dat julle nie kan opmaak vir dit wat julle nagelaat het om hier te doen nie. Julle sal ’n heeltemal gepaste oordeel ontvang volgens julle aardse lewens. Elke gedagte en elke daad sal die mens outomaties óf wegneem van die doel, óf hom daarheen lei. Daarom moet die mens altyd poog om God se guns te verkry, ten einde eendag voor Sy Regterstoel staande te kan bly. Dit gaan oor jou siel se redding, maar tydens jou aardse lewe neem jy net kennis van jou liggaam en sy behoeftes en jy ignoreer jou siel. God se Liefde wil jou egter nie laat gaan nie, Sy wil nie hê jy vir ewig verlore moet gaan nie, maar wil hê dat jy die ewige lewe ontvang. God se Liefde sal jou agtervolg so lank as wat jy op aarde lewe. God sal jou foute en swakhede met oneindige geduld dra en Sy genade sal geen perke ken nie. Solank as wat jy op aarde leef is Sy Liefde joune en verlang Sy na eenwording met jou. En hierdie eenwording met die uiteindelike Liefde sal lei tot 'n toestand van geluksaligheid wat Hy aan julle wil gee, omdat julle Sy kinders is. Dit is 'n baie moeilike begin om julle in geluksaligheid in te lei, solank julle nie self die wil daartoe het nie. En tog kan hierdie wil nie afgedwing word nie, want jy moet jouself weer in uiterste vryheid verander na jou fundamentele aard, wat jy eens besit het toe jy van God uitgegaan het, jou Skepper en Vader van ewigheid. Dan sal julle ook weer Godgelyke wesens wees wat in staat sal wees om een te word met Hom, sonder om op te hou om in Sy lig te bestaan. En hierdie verandering van natuur is jou aardse taak, jou doel en jou bestemming. Dit is nie moeilik as jy slegs God begeer nie, maar dit sal 'n moeilike stryd wees indien jy gehoor gee aan die wêreld. Dit is die rede waarom die wêreld jou vyand, jou gevaar en jou ondergang is. Gevolglik moet julle haar vermy, moet nie onder haar betowering val nie, maar julle moet bo haar uitstyg en slegs streef na die goddelike koninkryk, wat julle waarlik baie meer heerlike besittings sal bied. Julle moet vir God vra vir alles wat julle salig gelukkig sal maak, wat Hy kan en wil gee. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205