BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 253

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Sware stryd en leed voor die einde - God se Woord is die sekerste hulp 4459 Julle kinders van My Liefde sal nog ‘n kort tydjie moet volhou, totdat julle verlos sal word uit die vorm. Dit sal ‘n sware stryd wees wat julle nog moet deurstaan, maar dit sal nie te swaar wees vir julle nie, omdat Ek voortdurend naby julle sal wees en julle te alle tye ondersteuning sal bied. Dog, terwille van julleself, sal julle nog deur leed moet gaan, sodat julle gelouter kan word en die laaste oordeel nie hoef te vrees nie. Maar steeds gee Ek julle egter die versekering dat julle slegs nog ‘n kort tydjie op hierdie aarde sal vertoef, dat elke dag nog ‘n geskenk is waaraan julle veel kan wen, indien julle julself berustend sal skik in al die moeilikhede wat oor julle gaan kom. Dit sal verbygaan en eens sal julle vol dankbaarheid na My opkyk, Wie julle deur leed in die graad oorgeplaas het om My te mag aanskou, Wie deur leed julle siele gehelp het om vinniger ryp te word, omdat die tyd tot aan die einde maar kort is. Julle almal is My kinders, Ek sien wel julle leed, maar Ek is ook op hoogte van die noodsaaklikheid daarvan en so is die leed maar net liefde vir julle en julle moet dit altyd dankbaar uit My Hand aanneem, want julle sal niks oorkom waarvan Ek nie weet nie, of wat nie vir julle as goed en seënbrengend beskou kan word nie. Julle sal nooit deur My verlaat wees nie, ook nie wanneer dit blyk dat Ek nie julle gebede hoor nie. Elke uitroep uit die hart baan vir hom ‘n weg na My Oor en Ek sal steeds tot hulp bereid wees, dit sal net nie altyd dadelik herkenbaar wees vir julle nie. Die genadegawes van Bo, - My Woord-, sal vir julle steeds ‘n sekere hulpmiddel wees as julle julself swak waan of heeltemal moedeloos is. Wend julle tot My in gebed en neem dan die antwoord in ontvangs deur My Woord in julle op te neem en daar sal vrede oor julle kom en My Krag sal julle oorstroom, sodat julle in staat sal wees om alles te verdra wat Ek oor julle stuur. Julle hoef nie te ly nie, want My Woord is volwaardige vergoeding vir alles wat julle ontbeer, wat julle sal mis en wat julle ellendig sal maak. Elke leed en elke sorg sal verdwyn wanneer julle My Woord lees en dit in julle hart laat binnedring. Want My Woord is Ekself, en sou julle werklik leed kan voel as Ek in julle nabyheid is? Bewys julle geloof en neem My raad ter harte, laat Ek tot julle spreek en niks sal julle raak nie, geen leed sal julle druk nie, sodra julle in verbinding tree met My. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205