BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 268

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Versorging deur engele - Dra Julle lot met berusting 4518 Die tyd vereis dat die mense die regte weg moet soek om aan die dreigende onheil te ontkom, en omdat hulle swak en traag is, sal Ek hulle help, en omdat vele die dringendheid daarvan nie insien nie, het Ek My engele aangewys om daar in te gryp waar die mense wil faal. Daarom sal daar skynbare “toevallighede” voorkom, wat egter in werklikheid My beskikking is, wat dus volgens My Wil die lot van elke persoon beïnvloed. Die meeste mense weet egter nie dat hulle voortdurend onder beskerming staan van die wesens aan wie se versorging hulle toevertrou is nie, wesens wat dus vanuit die Goddelike Wil die lewe van elke persoon bepaal en sodoende, in opdrag van My, in die lewe van die mense ingryp. Ek laat egter tog hul vrye wil onaangetas, sodat die mens nie gedwing word nie, maar vry kan kies en die kant van die goeie kan kies. Daarvoor hoef hy nie meer te doen as sonder weerstand sy lot op hom te neem en nie te mor of te kla nie, want Ek weet wat vir elkeen van waarde is en in welke omstandighede sy siel die beste volmaak kan word, en Ek hou rekening daarmee. So sal elke gebeurtenis in julle lewe inmekaar vleg en dan vanself ‘n situasie skep wat geheel buite elke menslike berekening lê, maar wat altyd net vir julle beswil sal wees. Omdat julle dit nou weet, sal julle ook in alles My werk sien en dankbaar wees dat Ek so vir julle sorg en engele aan julle sy plaas wat vir julle sorg, want anders sou julle vir alle geestelike arbeid ongeskik gewees het. Dit geld ook vir al diegene wat vir My sal arbei, want sonder die hulp van My engele, sou julle ook vir julle geestelike arbeid ongeskik wees en julle sou jul medemens nie kon dien nie. Of julle nou in vreugde of leed verkeer, julle kan altyd terselfdertyd vir My werksaam wees, julle kan altyd terselfdertyd My taak vervul en julle medemens na My toe bring. Daarom het Ek julle onder die sorg van My engele geplaas, wat alles vir julle doen solank julle vir My werksaam is. Slegs My Wil bepaal, en waarlik so, wat vir julle goed is. So kan julle alle sorge vergeet en rustig en vrolik julle lewensweg gaan, wat ook steeds sonskyn sal bring en wat nooit vir julle te moeilik begaanbaar sal wees nie, solank julle jul geheel-en-al aan My toevertrou, solank julle My tegemoet snel en vir My en My ryk werksaam sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205