BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 57

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die Gees van Waarheid 3745 Julle kan nooit leuens ontvang van die Gees van Waarheid nie, omdat die Gees van Waarheid die Gees is wat van My kom en hierdie Gees sal altyd werk waar die mens se wil My aanvaar, waar die persoon streef na die goeie en dus poog om te integreer met My ewige orde. My Gees word aktief in hom, maar verskil in doeltreffendheid volgens sy siel se graad van volwassenheid, maar dit is seker dat hy nooit verkeerd onderrig sal word deur My Gees so lank as wat dit gaan oor sake wat gunstig is vir die bereiking van sy siel se volwassenheid nie. My gees sal altyd die mens na My trek as hy My nie met sy opponerende wil weerstaan nie, dus sal My gees aan hom die kennis gee wat hom na My sal lei. So 'n persoon se denke sal in die regte rigting gelei word, hy sal nader aan die waarheid kom. As sy gedrag in die lewe korrek is, wat getuig van sy strewe na die goeie, sal hy My altyd verstandelik as die Skepper en Vader van die ewigheid erken en die impuls voel om te doen wat hy weet My wil is, want hy word deur My gees gelei om dit te doen, want in die kennis van sy wil om te verbeter, sal Ek hom geestelik die pad na My wys. En dus sal geen persoon wat My soek, al is dit onbewustelik, mislei word nie, indien sy wil na die goeie sal streef, hy kan egter net 'n mindere of meerdere mate van kennis hê. Sy verstandelike vermoë kan swak ontwikkel wees, afhangende van sy poging om sy siel te verbeter, dus doelbewus sy aard vorm in verhouding tot My wil. Hy kan meer slap wees in die nakoming van hierdie werk, maar My gees sal hom altyd korrek onderrig, dit wil sê, hy sal altyd voel wat reg is en wat verkeerd is, hy sal nooit dit wat verkeerd is beskou as reg nie, dus onseker wees oor My wil nie. Maar My Gees kan hom net meer diepgaande geestelike kennis gee nadat hy 'n sekere volwassenheid van siel bereik het, want die siel moet in staat wees om sulke kennis te ontvang en te verstaan om dit oor te dra aan haar verstand. En hierdie vermoë word deur die siel bereik deur doelbewus besig te wees om haarself te verbeter, deur konstante aktiwiteite van liefde, alles wat hy net gevoel het - en dus geglo het - sal dan in die eerste plek verstaanbaar verduidelik word aan die siel en sy sal die ewige waarheid deurdring, omdat Ek self nou sal kan werk in die siel, deur My Gees. En My Gees sal die siel se kennis vermeerder en sy sal haar verheug, want die waarheid wat aan die mens gegee word deur My gees is 'n kosbare besitting, dit is ewige geestelike rykdom wat die ewige lewe vir die siel verseker, want dit lei na My, Wie die Ewige Waarheid self is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205