BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 75

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Seëninge van geloof in tye van nood 3784 Alle seëninge van die geloof sal julle ondervind as die nood in alle hardheid op julle afkom. Gee nie moed op nie, want Ek sal by julle wees, al die dae tot aan die einde, en 'n beter beskerming sal julle waarlik nie kan hê as wat My teenwoordigheid julle waarborg nie. Probeer die geloof daarvoor al vooraf te verkry. Bid en leef in liefde en My teenwoordigheid sal julle tot sekerheid word, en dan sal julle sonder vrees en sterk wees. Die nood is onafwendbaar, want vir ontelbare mense het die laaste dag gekom wat hulle nog redding moet bring in geestelike nood. Hard en voelbaar moet Ek hulle aanspreek, as Ek hulle nog vir My wil wen, en daarom moet julle ook die dae van nood op julle neem ter wille van jul medemens, maar steeds onder My beskerming staan en alles oorwin met My Krag en genade. Wanneer die groot nood egter op julle sal afkom, sal julle nie meer moedeloos wees nie, as julle maar bereid sal wees om vas te glo. Ek verhoor die gebed van die hart, wat gaan om die verkryging van 'n sterk geloof. Sodra julle My in julle nabyheid voel, sal julle nie meer bang wees nie. Dan sal julle sterk wees en sal elke stryd stry, aards sowel as geestelik, dit wil sê: met die vyand van julle siele. Hou vol en vrees nie, want wie Ek eenmaal My beskerming belowe het, die verlaat Ek ewiglik nie. Ek sal julle veilig deur alle nood en gevaar lei. Elke dag bring julle nader aan die groot gebeure, wat hulle nie deur menslike wil sal afspeel nie, maar slegs deur My Wil. Al sal die nood eens nog so groot wees, dit sal eindig deur die gebeure, maar sal gevolg word deur 'n nood van 'n ander aard. Maar ook dit sal julle kan baasraak, indien julle net aan My sal vashou en met My skep en werk. Glo eerstens in My voortdurende teenwoordigheid by Myne, by hulle wat, hulself deur 'n lewenswandel volgens My Wil, poog om te omvorm tot liefde. Glo in My werksaamheid in en deur julle en daar sal 'n rus oor julle kom teenoor elke - ook die grootste - nood, want julle sal dan ononderbroke krag van My verkry, van Hom in wie julle glo. Wees nie angstig en kleingelowig nie, want des te groter sal julle nood wees, maar ban dit self uit deur 'n vaste geloof. Bid en leef in liefde en julle geloof sal sterk word, en 'n krag bereik wat alle vrees sal uitskakel, want julle sal julle in My teenwoordigheid veilig en kragtig voel en julle sal ook die moeilikste kan oorwin met My Krag. Spoedig sal daar 'n verandering kom. Baie vinnig sal die dae verbygaan. Die een nood sal op die ander volg en skielik sal Ek spreek vanuit die hemel, soos wat Ek dit steeds weer verkondig het. Julle staan so naby daaraan, dat julle met die oog daarop alles kalm sal moet verdra, want dit is die laaste storms voor die groot storm wat oor die aarde sal gaan. Dink daaraan dat Ek julle as voortdurende vermaner en waarskuwer sal bystaan en julle gewys het op hierdie tyd van nood. Dink daaraan dat ook die groot nood sal begin soos wat Ek dit verkondig het, want My Woord is en bly die ewige waarheid, en put krag daaruit, wat julle steeds ter beskikking staan indien julle haar begeer. 'n Vader sal vir sy kinders niks terughou nie, omdat hy hulle liefhet. Hy beskerm hulle in elke nood en elke gevaar. So ook julle hemelse Vader, wat nog veel meer van julle hou en julle daarom liggaamlik en geestelik alle beskerming sal gee, sodat julle eens ongedeerd sal kan ingaan in Sy ryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205