BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 277

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Mense se doelbewuste verwerping van die Goddelike Woord 4539 Dit is merkwaardig hoe min mense toelaat dat hulle geraak word deur die goddelike Woord, hoe min kennis hulle neem van die feit dat dit op 'n ongewone manier aan hulle oorgedra word, en hoe dikwels hulle innerlik beswaar aanteken daarteen en dit in stilte of openlik verwerp. Mense is reeds sterk beïnvloed deur God se teenstander, wat hul oordeelsvermoë beperk en hulle wil verswak, vandaar dat hulle nie herken en wil erken wat hulle ontbreek en wat hulle kan help nie. Dit wat die heel belangrikste is, blyk heeltemal onbelangrik te wees vir hulle, want hulle skenk slegs aandag aan die eise van die liggaam en het min geestelike belange. Dit verklaar ook waarom die Goddelike Woord net soms as die waarheid herken word en haar strale van lig na die omliggende gebied stuur. Slegs weinig mense sal die krag van die Goddelike Woord voel wat hulle aanraak en sodoende geestelik volwasse word. Die Evangelie sal beslis na alle plekke gedra word, maar dit sal nie oral oop deure vind nie, en dus sal klein liggies slegs nou en dan gloei en dit sal nie die donkerte van die nag verdryf wat oor die aarde versprei is nie. Dit sal slegs helder en duidelik wees waar die lig van Bo aangesteek word, waar die direk aangebode Woord aanvaar word, wat ’n onoortreflike invloed op mense sal hê. En dit is dus nie as gevolg van die Woord self, of oor die aktiwiteit van God se boodskappers nie, maar eerder in die feit dat die Goddelike Woord nie wyer verspreiding sal vind wat nodig is vir die menslike ras om geestelik genees te word en om haarself voor te berei vir die Laaste Oordeel nie, is totaal en al te danke aan die mense se doelbewuste verwerping daarvan. Talle drade is geweef tussen hemel en aarde, net soos wat talle drade uitstrek vanaf die aarde self na alle rigtings toe; die nuus van God se buitengewone werke bereik alle plekke en kan daarom ook in alle rigtings versprei word, maar weer en weer bereik die drade 'n doodloopstraat en op grond van die respek vir die vrye wil, is dit onmoontlik om die Goddelike Woord oor te dra aan mense solank as wat hulle dit innerlik doelbewus verwerp. Daarom is dit nodig om aanhoudend te werf en te werk, en so gou as wat net een persoon die boodskap van bo aanvaar, sal 'n groot redding sending volbring wees. En God dra sy Woord oor na die aarde ter wille van hierdie individuele siele, sodat hulle die pad na Hom sal vind voordat die einde kom, voordat die nag val en alle lig uitdoof. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205