BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 555

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Stryd teen jouself op aarde 5224 Ook My lewe op aarde was vol stryd en verleidinge en dit is verkeerd om te veronderstel dat My goddelike siel My behoed het, sodat My lewenswandel niks anders as goed kon wees nie, omdat Ek die Seun van God was wat uit die hoogte na die aarde neergedaal het om die mensdom te verlos. My aardse lewe as mens het op geen enkele manier van die van ander mense verskil nie, maar die versoekinge het besonder heftig op My afgekom, omdat Satan alles gedoen het om My taak te verhinder. Voorts was My siel ongewoon diepvoelend, sodat sy sowel deur die mooie ten diepste geroer was, netso egter het sy die bose en onsuiwere as uitermate kwellend ervaar. Sy was ontvanklik vir elke indruk, wat ook die rede is waarom Ek so dikwels deur die wêreld met sy aantreklikhede en verleidinge gekonfronteer was, alvorens My eintlike taak begin het. Ek moes ‘n taaie stryd uitveg om oorwinnend te bly teen hom wie My vlees wou besit om die siel onbekwaam te maak vir die verlossingswerk. En so het My lyding al lank tevore begin, die liggaam moes gekasty word om die vergeesteliking met die siel te bereik. Ek was as mens onder die mense. En My menswees wil soveel sê as om met menslike hartstogte en begeertes behep te wees, waarteen Ek die stryd moes voer om vir die goddelikheid ’n woonplek te word wat geen lae hartstog in Haarself kon duld nie. Ek was mens. Niks getuig van My goddelikheid in die jare vóór My werksaamheid as leraar nie. As alleen maar mens moes Ek sukkel om Myself te omvorm tot opnamehouer vir die kosbaarste wat 'n mens ooit kan besit, naamlik die die ewige Godheid wat Haarself in My wou openbaar om vir die mense 'n sigbare God te kan wees. En Ek het die oorwinning behaal oor hom wat probeer om oor julle mense te heers, teen wie Ek ten stryde getrek het om julle te verlos vanuit sy krag. Dit was waarlik 'n sware stryd, want die mens in My het al die mooi ondergaan mag dit nie in besit geneem het nie. Die mens in My het die lewe liefgehad, want hy het van sy medemens gehou en wou hulle nie verlaat nie. Ek was in die volle besit van krag en kon alles aan My wil onderwerp soos wat Ek dit wou en Ek het vrywillig van alles afstand gedoen. Ek het Myself oorwin, My liggaam en ook die siel, wat soms in verweer wou kom wanneer Sy gevoel het hoe Ek ly. Ek het Myself oorwin as mens en so die bewys gelewer dat dit vir elke mens moontlik is om sy swakhede en begeertes se baas te word en dat goddelike krag nie hierdie oorwinning in My volbring het nie; 'n oorwinning wat dan nooit van julle mense verlang sou kan word indien Ek self gefaal het in die stryd teen die bose en in die stryd teen die luste nie. Daarom sal julle mense ook dieselfde kan volbring, ja, julle het selfs nog My ondersteuning, sodra julle My aanroep om hulp, soos wat Ek dit beloof het. Geen versoeking is te groot nie en die verleier is nooit onoorwinlik as julle julself van My genade bedien nie. Want vir julle wilskrag het Ek gesterf aan die kruis. Wat dit ontbreek julle aan krag en dit kan julle van My ontvang as julle wil stry teen hom wat julle vyand is en waar die oorwinning die moeilikste stryd was wat Ek op aarde moes veg. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205