BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 226

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verandering van die aarde - Ontbinding 4368 Jy moet steeds onthou dat geen ding wat tot hierdie aarde behoort, blywend is nie, en dat aarde daarom self ook onbestendig is. Sy moet verander, om nie heeltemal opgelos word in haar oersubstansie nie. Laasgenoemde sal plaasvind na 'n eindelose lang tyd, maar 'n verandering van die aarde is op hande. Net soos al die aardse materie sy opwaartse ontwikkeling deurmaak deurdat 'n bestaande vorm homself oplos om weer in 'n nuwe vorm te ontstaan, net so is die aarde ook aan so ‘n periodieke verandering onderworpe. Die gesamentlike skeppings op die aarde gaan 'n nuwe tydperk van ontwikkeling in, want nie net die gekluisterde geestelike substansies in elke skepping se strewe is opwaarts nie, maar ook die materie self maak hierdie ontwikkeling deur, deurdat sy steeds sagter word. Sy neem as omhulsel, die geestelike op, wat weer die vorm vinniger kan ontvlug vanweë sy rypheid. So moet ook die harde materie, wat reeds 'n eindelose lang tyd onveranderd bestaan, eenmaal ontbinding ondergaan. Die ontwikkeling moet in sagter materie vooruitgang vind. Nuwe harde materie moet geskep word as verblyfplek vir die gees, wat in die stadium van erkenning gefaal het, en homself in die kamp van God se teenstander begewe het. Sulke totale veranderinge van die uiterlike vorm kom slegs binne bepaalde tydperke voor. Daarom kan die mense dit nie glo nie, omdat so 'n verandering so lank gelede gebeur het dat dit nie as waarheid vasgestel en beweer kan word nie. Want 'n ontwikkelingsperiode is eindeloos lank, maar sal tog eenmaal ten einde loop. Wanneer die einde egter verwag kan word, kan nie deur mense bewys of bereken, maar ook nie betwis word nie. Maar God vra ons om dit te glo, omdat Hy dit Self deur Sy Woord aan die mense verkondig het, en ook steeds weer deur sieners en profete daarop gewys het. Dat die ondergang van die aarde, d.w.s. haar totale omvorming, slegs 'n saak van geloof is, het sy rede daarin dat die mens die verandering van sy siel in volledige wilsvryheid moet volbring. Hierdie vryheid van wil sou egter direk belemmer word, indien mens die tyd van die einde sou kon bereken. Daarom is die afstand in tyd van begin tot die einde van 'n aardperiode so groot, omdat die mens moet besluit om aan so `n einde te glo of dit totaal te ontken, sodat daar geen dwang op hom uitgeoefen word nie. Maar sodra hy egter begin nadink en al die ontstaan en vergaan in die hele skepping gadeslaan, sien hy hoe die oplossing en omvorming homself dikwels herhaal, sodat hy ook aan die skeppingswerk "aarde" so 'n verandering kan toeken en dit dan makliker word om aan die einde te glo. Wanneer dit egter sal gebeur, word nie vir hom verduidelik nie, omdat sodanige kennis nadelig sou wees vir die siel. God verkondig egter 'n spoedige einde van hierdie aarde, dus is die mens wat Sy Woord glo en hom daarop voorberei goed daaraan toe. Die dag sal hom nie verras en die gedagte aan die einde sal vir hom helaas nie meer skrikwekkend wees nie, veral met die oog op die salige lotsbestemming wat God sy mense belowe het ná die omvorming van hierdie aarde. AMEN.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205