BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 208

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wederkoms tydens die grootste nood 4319 Ek sal julle na My toe bring uit die swaarste verdrukking, soos wat Ek julle beloof het. Die nood sal groot wees en wie sy lotsbestemming nagaan, sal erken dat alleen die krag van die geloof hom staande sal hou, want anders sou julle te swak gewees het om stand te kon hou teen die bedreigings en geweldmaatreëls van julle vyande, aan wie julle weerloos oorgelewer is. Egter net onbeskerm van die kant van die mense, want Ek staan as Beskermer langs julle en hierdie sekerheid moet julle vir alle aanvalle ongevoelig maak. Hierdie groot nood sal slegs ‘n kort tydjie duur, dan kom Ek Self om diegene wat Myne is, na My ryk toe te bring om hulle voor te berei op die lewe in die paradys op die nuwe aarde. Wanneer julle geloof sterk is, wanneer julle aan elke woord van My betekenis heg, sal die laaste nood julle verbygaan en in die hoop op My spoedige koms, sal julle alles gelykmatig verdra en My verwag, want Ek kom seker en gewis. Ek sal Myne nie in nood laat nie en Ek sal kom wanneer daar van menslike kant af geen uitweg meer te verwag is nie. Ek sal skielik verskyn en slegs vir diegene wat Myne is, sigbaar wees en almal na My toe roep wat aan My getrou is. Dan sal daar ‘n gejubel en ‘n gejuig wees onder die wat Myne is, wat vol saligheid op My sal toesnel en hulle hande na My toe sal ophef. Wie glo, sal salig word, want hy sal volhard, al is die wêreld vol duiwels. Hy sal weet dat die uur van redding gekom het en dat Ek hom nie sal verlaat nie, dat al die duiwels magteloos is teenoor My. Hy sal My verwag en as gevolg van sy diepe geloof, sal Ek hom beloon met die hoogste prys; met ‘n nuwe lewe in die paradys op die nuwe aarde. Julle vra waarom Ek hom nie na My toe neem na die geesteryk nie? - Wie hierdie laaste geloofsbeproewing sal deurstaan en My aanneem, sal bekwaam wees om die stam te vorm van ‘n nuwe mensegeslag en uit hom sal ‘n nuwe generasie voortkom. Die aarde sal na sy hervorming weer deur mense bewoon word wat geestelik gevorderd sal wees, en wat ‘n lewe sal lei vir My en met My, en hierdie mense wil Ek Self oplei. Ek ken die graad van rypheid van alle mense, in die besonder van hulle wat aan die einde vir My sal stry teen Satan en sulke mense het Ek nodig as stamouers vir die nuwe aarde. Ek sal hulle liggaamlik en geestelik seën en die nuwe aarde sal ‘n paradysagtige verblyfplek vir hulle word. Kinders en kleinkinders sal in innige verbinding met My staan en die nuwe mensegeslag sal liefdevol wees. En weer sal daar dan ‘n nuwe ontwikkelingsperiode begin met die gees wat as mens beliggaam sal word, wat digby die voleinding sal staan en met verlange na My sal toesnel en daardeur vinnig die sielerypheid sal bereik op aarde. Want gedurende die laaste tyd op die ou aarde, sal die gees, beliggaam as mens, vinnig ryp word, omdat die stryd tussen lig en duisternis die vlak van die gees sal verhoog. Buitendien laat die vernietiging van die ou aarde die gees vir ’n kort tydjie vry. Maar dit sal vir die gees ‘n toestand van pyn beteken, omdat hulle nog nie die rypheid tot vryheid sal besit nie, sodat hulle dan die nuwe vorming weldadig sal ervaar en met ywer hoër sal streef, al is hulle in ‘n voorstadium en onbewus van die welslae. Daarom sal die mense dan ook in ’n wonderbare harmonie lewe, met alle skeppings om hulle heen; die minerale-, plante en diereryk sal hulle heeltemal volgens die benodigdhede van die mense aanpas en daar sal die diepste vrede wees in die natuur, net soos in die harte van die mense. Sal ‘n salige samesyn met My wees en sal die mense gelukkige skepsele maak. My Liefde sal vir hulle alle weë gelykmaak en hulle harte sal vinniger vir My klop in vurigste liefde - en alle nood sal dan vergete wees Hierdie tyd is nie meer vêr weg nie. Spoedig sal Ek Self kom om My bruid, My Ligsirkel te haal. Spoedig sal die groot nood verby wees, omdat My belofte vervul moet word: “Ek sal kom in die wolke, om diegene wat Myne is te haal en te oordeel die lewende en die dode”. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205