BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 399

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die ware voor God geldige Huwelik 4834 Vir huweliksgemeenskap word die seën van God absoluut vereis, anders is die huwelik wel op aarde, maar nie in die hemel geldig nie. Wie op aarde deel in die ongeloof aan ‘n Skepper en Behouer van alle dinge, naamlik in die God en Vader van alle ewigheid, kan nie aanspraak maak op die seën van God nie. Hy erken God nie en dus erken God ook geen bondgenootskap nie, al is dit op aarde volgens wet gesluit, dit wil sê dat dit aan alle formaliteite voldoen wat nodig is vir 'n huweliksluiting. Eers wanneer albei voor God verskyn en Hom vra om hul verbond te seën, wanneer albei God as hul Heer erken, op Wie hulle in liefde afstuur, kan hulle ook van Sy seën verseker wees, want God is aanwesig waar Hy verlang word. Hy is in ’n sekere sin getuie van 'n verbinding wat gebaseer is op die liefde vir mekaar. En so is dit wel verstaanbaar dat slegs weinig huwelike aanspraak daarop kan maak as geldig voor God geslote, want ook 'n kerklike handeling vervang nie hierdie vervulling van die voorwaardes wat deur God gestel word nie, want 'n kerklike handeling kan ook voltrek word by mense wat hulle sonder liefde verbind, ter wille van aardse voordele, waartoe God nooit as te nimmer sy seën sal gee nie. Die huwelik is 'n heilige instelling, wat deur God beskik is tot voortplanting van die menslike geslag, sowel as tot die gemeenskaplike rypwording van die siele wat mekaar in liefde toegedaan is. Maar die huwelik is nie te beskou as 'n verbinding wat as ’n saketransaksie aangegaan kan word of net om sinlikheid te laat botvier of om aardse voordele te verkry nie. Die huwelik is ook geen toestand wat na willekeur afgebreek of verander kan word nie. Wat voor God regmatig verbind is, dit wil sê waarvoor God se seën afgesmeek is in ’n eensgesinde wil, bly ook ewig voor God verbonde en kan aards slegs deur die dood ontbind word en 'n tydelike skeiding deurmaak. Maar meestal verbind sulke huweliksgenote ook in die geesteryk en streef hulle daarna om gesamentlik omhoog te gaan. Die aaneensluiting van geestelik gelykgesinde siele is beide op aarde asook in die hiernamaals die hoogste saligheid en doel. En wie hom ook eenmaal in liefde verbind het, bly ook verbonde tot in alle ewigheid. Maar sulke ware, voor God geslote huwelike kom slegs selde voor. En daarom is daar op aarde so selde diepe geluk en geestelike ooreenstemming te vinde, omdat die mense in hul sinlikheid die eersgenoemde nie ag nie, maar tevrede is met suiwer liggaamlike simpatie, wat egter nooit 'n diepe liefde genoem kan word nie en ook nooit sal bly bestaan nie. Slegs die wie God se Seën innig afsmeek, gaan 'n ware, voor God geldige huwelik aan en hulle siele lewe in harmonie tot by hul liggaamlike dood en ook tot in ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205